Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Pannetjie se profiel

  • Bandopnemer
    So in ons derde of vierde jaar op Stellenbosch het ek en ‘n vriend ook lus gekry vir die ondervinding van ‘n “blind date”. Beide van ons was genooi vir ‘n rugbydans op Koos de Waal se plaas, daar tuss[…]

  • Fiat 850 Special
    Aan die einde van my derde jaar het ek ‘n 1968 Fiat 850 Special by my suster se maat, wat klaar geswot het, gekoop vir R180. (My suster-hulle het die karretjie Taragoppie genoem) Ek het ‘n uit[…]

  • Waarneming Weerlê Teorie
    Die mannetjie raak groot op ‘n plaas in die Karoo tussen Carnavon en Victoria-wes. So met sy spelery op die plaas merk hy soms sulke lang maer wolke op wat meeste noord-suid lê. Eers het[…]

  • Teorie en praktyk
    Die ou was op universiteit en die dag in die klas praat die dosent gedurig van teorie en praktyk. Hy verwys na goed wat teoreties dit is maar sus is in die prakryk. Na die klas was die man so[…]

  • Gatsometer
    Soms moet dit seker pret wees om op ‘n studentedorp ‘n geregsdienaar te wees. Veral as dit nog van die manlike geslag is want daar is darem ‘n oorvloed van talent wat waardeer kan word. En as jy nog ‘[…]

  • Loodgieter
    Motors en bakkies was mos nie maar net van altyd af daar gewees nie. En na die koms van die vervoermiddels was dit ook nie vir almal beskore nie. So was telefone ook maar skaars. Die betrokke boer en[…]