Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Palet se profiel

  • Elke kleur vertel jou ‘n storie
    want kleur kom nooit alleen nie
    wanneer jy kyk in die lug, of op die grond
    wonder ek opnuut waste kleur is die son?
    Vanwaar kom die geel
    wanneer hy opkom
    die rooi met[…]

  • Dit is ‘n heerlike sonskyn oggend, Tanya is besig om buite in haar tuin rond te wandel. Sy gaan sit op die bankie, en kyk hoe haar kat ‘n skoenlapper probeer vang. Later gee sy ma die stryd gewonne en krul haar op[…]

  • Palet wrote a new post, Groen voete 1 jaar gelede

    Die oggendson skyn weerbarstig deur my kamer se venster, en ek strek my lui-lui uit nog effens moeg om op te staan in die Sondag. Laasnag was ‘n partytjie iewers tot laat aan die gang, maar hoe dan nou anders[…]

  • Palet wrote a new post, Vir altyd joune 1 jaar gelede

    Die winter is verby! Ronel gooi haar jas op die bed neer en gaan lê langs hom. Die jas het ‘n storie, wat sy die res van al die winters in haar lewe sal onthou.
    Al’s het begin een oggend toe sy wakker skrik, sy[…]

  • Palet Lid se profiel foto het verander 1 jaar gelede

  • Palet wrote a new post, Gee my 'n rede 1 jaar gelede

    Gee my ‘n rede
    ‘n rede om weer te glo
    te glo in al die mooi
    aan sons’ondergang se rooi
    Op sagte seesand
    in die nag vir die maan te wag
    waar silwer drome
    my opnuut weer sal laat glo
    in die wonders van liefde
    Gee my[…]

  • Bome bot blomme blom
    lente het gekom
    oral staan groen gras
    uit ‘n dik stoflaag op
    Selfs die voëls fluit
    met ‘n vrolike fees geluid
    lente vou oop soos ‘n nuwe droom
    winter-ys gly af van elke boom
    Soos toorverf uit[…]

  • Palet Lid se profiel foto het verander 1 jaar gelede

  • Palet wrote a new post, Flamink pienk 1 jaar gelede

    Na die kaal koue winter
    het die bloeisels aan die boom
    soos die hemel gelyk
    ek kon net nie ophou daarna kyk
    Vir lank het ek net daar gestaan
    dit is die mooiste mooi
    ek’t my asem diep ingetrek
    gevoel hoe die sonlig[…]

  • Palet Lid se profiel foto het verander 1 jaar gelede

  • Pragtig!

  • Soms is daar so baie dinge
    dinge wat seer maak
    dinge wat saak maak
    en dinge wat jy net wil begrawe
    In ‘n diep gat gooi
    en warm sand daaroor strooi
    jy wil net daarvan vergeet
    maar dinge het die vermoë,
    om deur[…]

  • Dis waar!

  • (Brons)
    Soos die wilde wind hardloop hulle vry deur die vlaktes, met strepe wat blink in die son, en met hoewe vas op Afrika grond. Groot sterk diere maar altyd waaksaam, vir wat om hulle aangaan. Wei in troppe,[…]

  • Palet Lid se profiel foto het verander 1 jaar, 1 maand gelede

  • Elna Bester kyk by haar kamer venster uit, dit is vandag presies twee jaar gelede wat haar ma oorlede is. ‘n Wilde wind pluk-pluk aan die gordyne, en sy voel effens hartseer vanoggend. Sy is ‘n mooi vrou met don[…]

  • Dit is Sondag, en die kerk is stampvol mense. Nagmaal word bedien, elkeen neem ‘n stukkie van die ongesuurde witbrood, en ‘n slukkie uit die beker. Intussen steek daar is swaar storm op buite, die volgende oom[…]

  • Wilde winde waai weer oor politieke tussenverkiesings. Die DA gaan groot en blou in die Wes-Kaap, die stormsterk see veroorsaak groot golwe in die Klein-Karoo. Verskeie suidelike voorstede in Jhb het ook met die[…]

  • Dit is winter vakansie en Peet en sy suster Ina kan nie wag om hulle tasse te pak nie. Hulle is vreeslik opgewonde, dit gaan die lekkerste vakansie nog ooit wees. Hulle ouers het ‘n hut hoog bo in die Drakensberg g[…]

  • Soos ‘n
    warrelwind
    stormwind
    het jy al die emosies
    in my oopgeruk
    Net om weer
    my met wilde gedagtes
    heen en weer te slinger
    …nog ‘n keer het ek weer probeer
    maar jy’t my met ‘n gevoel van
    bitter-seer
    se reuse gol[…]

  • Laai meer