Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Palet se profiel

  • Ek skryf vandag vir my pa ‘n brief, ‘n brief hemel toe. Hy bly nou op ‘n beter plek ver weg van die woeste aarde, ek skryf met ‘n hartseer hart.
    Liewe pa
    “Hoop dit gaan goed met jou, voel snaaks om die brief te[…]

  • Baie dankie!

  • Soms kan die reis na liefde moeisaam en emotioneel wees, blou lug, geel son, groen gras en met ’n reënboog van kleure wat tussenin rondbeweeg. ‘n Jong vrou het in trane uitgebars, en ’n huilende jong man het wegges[…]

  • Ek sit so ingedagte en televisie kyk, my aandag half verdeeld tussen gister en nou,toe sien ek die program van oor die honderd oumense wat hulle help met katerakte in hulle oë. Daar was een of ander campaign[…]

  • ‘n Ou Tannie sit op ‘n bankie in die park, en kyk hoe die eende in die dam rondplas. Langs haar sit haar hond, dierbare Wagter, hy pas haar op sedert haar man oorlede is bly oral aan haar sy seker ook bang dat sy[…]

  • ‘n Mengsel van kleure
    kleur die mooiste kleurplaat
    in die natuur in
    stop en kyk en sien die hele prentjie raak
    Groenigheid is ‘n simbool van vrede
    ‘n simbool van lewe
    gras en blare
    groen is die kleur van liefde
    Dit[…]

  • Elke kleur vertel jou ‘n storie
    want kleur kom nooit alleen nie
    wanneer jy kyk in die lug, of op die grond
    wonder ek opnuut waste kleur is die son?
    Vanwaar kom die geel
    wanneer hy opkom
    die rooi met[…]

  • Dit is ‘n heerlike sonskyn oggend, Tanya is besig om buite in haar tuin rond te wandel. Sy gaan sit op die bankie, en kyk hoe haar kat ‘n skoenlapper probeer vang. Later gee sy ma die stryd gewonne en krul haar op[…]

  • Die oggendson skyn weerbarstig deur my kamer se venster, en ek strek my lui-lui uit nog effens moeg om op te staan in die Sondag. Laasnag was ‘n partytjie iewers tot laat aan die gang, maar hoe dan nou anders[…]

  • Die winter is verby! Ronel gooi haar jas op die bed neer en gaan lê langs hom. Die jas het ‘n storie, wat sy die res van al die winters in haar lewe sal onthou.
    Al’s het begin een oggend toe sy wakker skrik, sy[…]

  • Palet Lid se profiel foto het verander 4 maande, 2 weke gelede

  • Gee my ‘n rede
    ‘n rede om weer te glo
    te glo in al die mooi
    aan sons’ondergang se rooi
    Op sagte seesand
    in die nag vir die maan te wag
    waar silwer drome
    my opnuut weer sal laat glo
    in die wonders van liefde
    Gee my[…]

  • Bome bot blomme blom
    lente het gekom
    oral staan groen gras
    uit ‘n dik stoflaag op
    Selfs die voëls fluit
    met ‘n vrolike fees geluid
    lente vou oop soos ‘n nuwe droom
    winter-ys gly af van elke boom
    Soos toorverf uit[…]

  • Palet Lid se profiel foto het verander 4 maande, 3 weke gelede

  • Na die kaal koue winter
    het die bloeisels aan die boom
    soos die hemel gelyk
    ek kon net nie ophou daarna kyk
    Vir lank het ek net daar gestaan
    dit is die mooiste mooi
    ek’t my asem diep ingetrek
    gevoel hoe die sonlig[…]

  • Palet Lid se profiel foto het verander 5 maande gelede

  • Pragtig!

  • Soms is daar so baie dinge
    dinge wat seer maak
    dinge wat saak maak
    en dinge wat jy net wil begrawe
    In ‘n diep gat gooi
    en warm sand daaroor strooi
    jy wil net daarvan vergeet
    maar dinge het die vermoë,
    om deur[…]

  • Dis waar!

  • (Brons)
    Soos die wilde wind hardloop hulle vry deur die vlaktes, met strepe wat blink in die son, en met hoewe vas op Afrika grond. Groot sterk diere maar altyd waaksaam, vir wat om hulle aangaan. Wei in troppe,[…]

  • Laai meer