-
Anze commented on the post, DRAAIROOMYS 50 minute gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
HelenaMellet wrote a new post, DRAAIROOMYS 1 uur, 40 minute gelede
(BRONS)
“Was dit nou so erg?”
Amelia antwoord haar man nie. Sy gee hom eerder ’n kyk wat veronderstel is om ’n gat in sy kop te brand.
“Ek dink dit het verbasend goed afgeloop,” sê Ben toe hulle die dorp uit[…] -
Anze commented on the post, 'n Hart wat omgee (Silwer) 4 ure, 44 minute gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Anze commented on the post, Tussen niks 4 ure, 46 minute gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Tearlach wrote a new post, folly 6 ure, 49 minute gelede
–
haar stem klink so glad
haar glimlaggies uitlokkend
sag roep sy met vrolike roep
na elke man wat verby loop
knip haar oë op haar stoep
verwilder voel die man
wat val vir haar roep
–
©Teárlach -
Palet wrote a new post, Tussen niks 7 ure, 14 minute gelede
Al lyk die pad soms donker
skyn die maan steeds helder
al voel dit soms of jy tussen lug, tussen niks verdwaal
en jy nie weet waarheen jy gaanWanneer jy geen antwoorde verstaan
jy wegkruip vir al die[…] -
HelenaMellet commented on the post, 'n Hart wat omgee (Silwer) 10 ure, 15 minute gelede
‘n Mooi gebed vir 2021, Driekie! Ek gaan hom beslis die jaar in met my saam vat.
-
Anze commented on the post, MISKRAAM 1 dag, 6 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Tearlach wrote a new post, her 2 dae, 4 ure gelede
–
skerp kom die gedagte vanoggend
in my brein op, daar waar ek op my duin sit
in my skooldae was die gedagte van “her” ‘n vloekwoord
net die gedagte om te erken jy was te lui of te lig was erg
daar het ‘n so[…] -
HelenaMellet wrote a new post, MISKRAAM 2 dae, 21 ure gelede
(BRONS)
Afwagtende verwagtende
was sy eens
’n lewe in wording gekoester
en sy, een gemaak
met die vreugde wat
nuwe seisoene bring
sou antisipeer
wou alles leer
van die onafwendbare onbekende
vir b[…] -
Tearlach wrote a new post, dae 2 dae, 23 ure gelede
–
die sonbrand
hou my vandag
in die koelte van
ons spierwit huis
sonder vis, net gebrand
by die huis gekom eergister
die vitamine dee maak darem op
vir die ou bloedrooi velletjies
so is daar dae wat[…] -
HelenaMellet commented on the post, REËN OP MY PARADE 2 dae, 23 ure gelede
Groot plesier, Anzé. Dis ‘n lieflike afskop tema!
-
Anze commented on the post, REËN OP MY PARADE 3 dae, 3 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
HelenaMellet wrote a new post, REËN OP MY PARADE 3 dae, 3 ure gelede
(BRONS)
In die uur se draai
kry die dag effe kleur
en sien my oë al klaar
die son se sit
nog voor hy sy pens
agter die rand kan uit beur
voel ek hom dáár
skyn oor my elke stukkie mens,
maar in die uur se[…] -
Anze commented on the post, miskien more (Brons) 3 dae, 5 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Anze commented on the post, wagtend (Brons) 3 dae, 5 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Anze commented on the post, Erfdeel 4 dae, 3 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Anze commented on the post, As die kiewiet roep 4 dae, 3 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Anze commented on the post, Geanker aan hoop (Silwer) 4 dae, 3 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Tearlach wrote a new post, ontvang 5 dae, 5 ure gelede
–
met sagte misgordyn
ontvang my duin die vog
waarvan mosbedekte fynbos
floreer en uitbrei oor die sandveld
so gee die een aan die ander lewe
soos een mens aan die ander
die ware liefde kan oorgee
slegs as[…] - Laai meer