Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Nikki se profiel

  • Toom lewer kommentaar op u pos, NAAIN-ELEWWEN 1 week, 3 dae gelede

    Ekskuus alweer, mense!
    Die nag van die brandende sinagogas was natuurlik
    die ,Pogromnacht’ (pogromnag)
    nie soos ek dit geskryf het nie.
    GvT

  • Toom lewer kommentaar op u pos, FILMS UIT SUID-AFRIKA 1 week, 5 dae gelede

    Ag, die vergeterige ou Tioom!

    Hoe kan ek vergeet van die tweedelige „Die Götter müssen verrückt sein”, „Die gode moet mal wees” met die San-mannetjie en sy kinders in die Namib êrens. Met die cola-bottel[…]

  • Toom lewer kommentaar op u pos, In die storm van kritiek 3 weke gelede

    Dag-ook Helena,
    ,beroeps’-skrywers het al oor die jaartiendes / dekades ‘n klouseltjie in die geregs-tegniese afdeling vóór die eintlike boek eers begin (daar waar die uitgewer, drukjaar usw opgeteken is – w[…]

  • Toom lewer kommentaar op u pos, WAARHEID. 3 weke, 2 dae gelede

    ,Die waarheid oor die waarheid is, as jy eers die waarheid ken word jy tot verantwoording gehou.’
    En DÍS die waarheid! Anders is dit alternatiewe feite.
    Baie, baie dankie.
    GvT

  • Toom lewer kommentaar op u pos, KERSWENS VIR JOU 3 weke, 6 dae gelede

    Bokkie gaan dit beslis met vreugde hoor.
    En dis my wens vir jou ook, liewe LIsa.
    Voorspoed is nie net monetêre rykdom nie, maar sielsrus.
    Laat dit jou laaf soos regen op die dorre akker.
    GvT

  • Baie, baie mooi!
    Dankie vir die hoogpedagogiese aanwysing in tieneropvoeding. (Of volwasseneöpvoeding?)
    Sal weet hoe om met sulke probleme om te gaan, as en wanneer dit weer sou voorkom. Dank jou duidelike[…]

  • DIE BEWAPENDE MAN ‘n Missa vir die Vrede
    Oor die jare en eeue heen, veral in die twintigste eeu, het die oorlogs­retoriek en sabelgeratel toenemend – alarmerend – uitgebrei. Met al hoe moderner wapens word al hoe[…]

  • Toom lewer kommentaar op u pos, AREND OF KALKOEN? 2 maande gelede

    Welkom in die klub!
    GvT

  • Toom plaas 'n nuwe pos, NOODRYP 2 maande gelede

    [Nog ene uit „die oude doos”, wat in samehang met my ander skryfsels oor kreatiwiteit en die wêreldgees wat mens pak, gelees kan word.]

    Aangesien ek op ‘n dorp grootgeword het en nie die platteland nie, het ek h[…]

  • Ongelukkig is ons dinktyd verby. Ons moet iets doen!
    Nou doen. Dadelik.
    Ons het lank genoeg tyd gehad om te dink. Ons moet ons ,ompool’ en ‘n geheel-en-al anderse lewe voer.
    Wat ek momenteel doen is ook slegs[…]

  • Toom lewer kommentaar op u pos, Was dit, PLAGIAAT? 2 maande, 1 week gelede

    Voetnotas in die teks:

    1) „Die Kersgeskenk,” en „Die Keiser en die Appel”
    2) Jane Austin: „Emma;” Joan Aiken: „Jane Fairfax”

    Ekskuus vur die uitlating.
    GvT

  • J Y M O E T W E E T W A T J Y D O E N !
    Oproep aan ‘n Verantwoordelike
    Jy moet wéét wat jy doen!! Ja, jy!
    Jou navolger gaan
    ° tydens die swangerskap van sy moeder in die disko saamgejol het,
    ° in sy[…]

  • NAAIN-ELEWWEN
    Duitsland het ook sy naain-elewwen!
    Ja, nie net eenmaal nie , maar tweekeer. Twee naain-elewwens!
    Altwee op dieselfde dag, die neënde elfde.
    Die eerste, die treurige is die dag van die brandende[…]

  • Was dit, PLAGIAAT?
    Hoe kom mens aan die idees wat jy kry? Aan die temas wat jou beweeg? Aan die goeters wat jy wil skryf?
    In ‘n vorige artikel het ek daarop ingegaan: „WIE skryf WAT, HOE maar veral HOEKOM?” (Op i[…]

  • MONSIEUR LAZHAR, die film
    Op ‘n Donderdag gedurende die groot pouse hang ‘n onderwyseres haarself in haar klaskamer aan haar blou serp op. In die hoofstad van Quebec, Montreal (sê ,Mong-reál’ of,Mô-r[…]

  • Toom lewer kommentaar op u pos, Onverwagte besoeker 3 maande gelede

    Baie mooi!
    Lekker voorgesmaak vir ‘n interessante verhaal.
    Kom nou, ons wag in spanning. Hoe loop dit verder?
    GvT

  • Toom lewer kommentaar op u pos, Digterskleure 3 maande, 1 week gelede

    Baie mooi!
    Eindelik ‘n gedig wat ek kan lees, met ordentlike spelling en grammatiek,
    rym en metriek.
    Jy hoef jou waarlik nie te skaam vir korrekte kommas, punte en
    groot- en kleinletters nie.
    Dit verhef jou[…]

  • Welkom in die klub van afgebreekte vingertoppe, ore . . . en stalagtiete.
    Ek ken hom, daai ys(ter)man.
    Nie treurig wees nie; gou genoeg kom (julle) lente.
    Ek kruip onwillekeurig in die winter in! Oe-aaah!
    GvT

  • Het jy al ooit tamatieguts gesien?
    Vandag, op die laaste dag van vrouemaand, is die dag waarop ek en my vriendin leer skiet.
    Nee, dit is verkeerd. Ek het al geleer skiet (sy ook; met die boog). As klein[…]

  • Ek is Afrikaans. Dit is die taal wat ek praat. Dit is die taal waarin ek dink. Dit is die taal waarin ek lief het.
    Dit is die taal waarin ek verstaan. Dit is die taal waarin ek treur. Dit is die taal waarin ek[…]

  • Laai meer