-
Anze commented on the post, Erfdeel 3 ure, 41 minute gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Anze commented on the post, As die kiewiet roep 3 ure, 43 minute gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Anze commented on the post, Geanker aan hoop (Silwer) 3 ure, 45 minute gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Tearlach wrote a new post, ontvang 1 dag, 6 ure gelede
–
met sagte misgordyn
ontvang my duin die vog
waarvan mosbedekte fynbos
floreer en uitbrei oor die sandveld
so gee die een aan die ander lewe
soos een mens aan die ander
die ware liefde kan oorgee
slegs as[…] -
Anze commented on the post, Die dood van 'n vlinder(silwer) 2 dae, 1 uur gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek
-
Anze wrote a new post, Desember 2020 – OOP-projek – Kommentaar en uitslae 2 dae, 5 ure gelede
Baie geluk aan hierdie 10 lede!
GEDIGTE:
GOUD:
1ste – (13) Caren Kearley met Heil die leser
2de – (8) Anzé Bezuidenhout met Verrindeweerde grense
3de – (9) Anzé Bezuidenhout met Stof illusie[…] -
Zebulon Kochk wrote a new post, Vinjet 2 dae, 7 ure gelede
Jy is ‘n blomryke vinjet
van ons Skepper se mooi
so stuur vir jou soetruikende
geelblomme, ‘n liefdeskaartjie
sonder gegluipte woorde
net platgewoon
ek het jou baie lief. -
Tearlach wrote a new post, gerigte 3 dae, 6 ure gelede
selfs op my effe klam duin
is daar ‘n gerigte en duidelike spoor
alles gebeur met ‘n planin die holtes van my siel
lewe daar baie ou gedagtes van weleer
alles word gestoor, herkouwees nie bevrees nie[…]
-
Tearlach wrote a new post, unigrwydd 3 dae, 6 ure gelede
kragtige golwe stroom oor my strand
dit beur en versteur my duin se aangesig
sterk suid-ooster help dit aan en ek verstaan
dat môre en oormôre nie dieselfde kan wees nie
gister en vandag gaan so gou verby, d[…] -
Tearlach wrote a new post, het jy 3 dae, 6 ure gelede
“jy moet is amper soos het jy”
my duin weergalm soms van gesegdes
gedagtes oor wat gedoen is
en wat nog gedoen word“as jy jou vrou se aandag wil kry doen net niks”
so sê die ouman uit sy lekker terug-lê[…]
-
Tearlach wrote a new post, to-ten-taal 3 dae, 6 ure gelede
–
agter gehaal
lê my duin se sand
vertel van gisteraand
toe golwe gejaag
en kom lê het
–
agter gelaat
lê my hart se punt
op die berge van gister
toe lewe, lewe was
en kom rus het
–
to-ten-taal
is di[…] -
Zebulon Kochk wrote a new post, Nuwejaarswens 3 dae, 7 ure gelede
Die repetisie-horlosie
van twíntíg-twíntíg is verby
die grendelknoppies is oopgedruk
gebraaide varkvel swoerd op ‘n houtvuur
en die ligte wyn in my glas gefortifiseer
my lekkerlyf in ‘n tapse groef
k[…] -
Anze wrote a new post, November 2020 – Samesyn-projek: Kommentaar en uitslae 1 week, 4 dae gelede
Baie geluk aan hierdie 8 lede!
Wenners
GEDIGTEGoud:
1: No 14 – Anzé Bezuidenhout met Jy is die rooi van my Kannabos
2: No 21 – Caren Kearley met Mensmin
3: –Silwer:
1: No 8 – Morné du Preez met Sto[…] -
Tearlach wrote a new post, hokaai 1 week, 4 dae gelede
–
saam met die virus-koors
verdwyn die mense op strand
es apee es patrolleer nou die sand
kinders wat dit waag om hul voete
op sand te sit word deur ou weeman
verklae en genadeloos verpes en vervolg
hoe kleinlik[…] -
Tearlach wrote a new post, hart-vol 1 week, 5 dae gelede
–
somer het sy merk
hier oor my duin kom maak
van nou af die regte egte weskus
met sy droë hittegolwe bedags
wat soms deurnag diens hou
–
strakkies luister
ek na elke voëlgesang
hier net na eerste lig
wanneer dag b[…] -
Anze en
Erna is nou vriende 1 week, 6 dae gelede
-
Anze wrote a new post, Januarie 2021 – Verwagting/e-projek 1 week, 6 dae gelede
Beste INKers
`n Voorspoedige nuwe jaar vir een en elkeen van julle. Mag drome waar word, beursies vol wees, take afgehandel kom en mag elkeen liefde en vreugde vind en ervaar.
Aan die begin van `n nuwe jaar strek[…] -
Tearlach wrote a new post, sienies 1 week, 6 dae gelede
–
en die sonstrale verlig my duin
paar minute na vyf elke oggend
oor leë strande gestroop van mense
stap net meeue en strandlopertjies
en so begin mense die nuwe jaar
toegesluit in hul onwettige dop
elkeen smag na[…] -
Anze commented on the post, Wat koolslaai maak verraai (BRONS) 1 week, 6 dae gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2020 – OOP-projek
-
Anze commented on the post, Liefdeslas (BRONS) 1 week, 6 dae gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2020 – OOP-projek
- Laai meer