-
morne du preez wrote a new post, Die dood van 'n vlinder(silwer) 2 dae, 1 uur gelede
Vol verwagting het hy met sy vlerke flonkeer
om oor die swartdood té triomfeer,
nou is hy maar ‘n spatsel
oor ‘n ruit gedrapeer.©Morné du Preez
-
morne du preez wrote a new post, Wegsakpsalm vir 'n vismens(silwer) 3 weke, 3 dae gelede
Want ver uit die niet het ek in jou en jy in my,
in my digaar wals
op ‘n spoor na ‘n vlerklose bestaan
waar die dowes ons kan hoor;
dans in blinde skakerings-
nes die diffraksie van lig
oor ons wange kus
en my[…] -
morne du preez wrote a new post, By berge(silwer) 1 maand gelede
Vandag in ‘n grysblou somer
in ‘n gespreklose horizon vasgevang
weggevoer deur die wind.
Morné du Preez -
morne du preez wrote a new post, 'n gedagte 10h27 vir Venus 1 maand gelede
In ‘n offer van spys en drank
sewe en twintig minute oor tien
in ‘n land van valleie;
waar die Pharos eens hul voete gewas het
en ek dekades skakeer het,
om jou droomverlore spoor-
wou ék hiërogliewes vir jou k[…] -
morne du preez commented on the post, vervulling (Brons) 1 maand, 1 week gelede
baie mooi gepen en mooi liefdesgedig.
-
morne du preez wrote a new post, Net voor ek gaan 1 maand, 1 week gelede
‘n Stuiwer vir die armbeurs
en ‘n pond vir die hekman
soos drifsels sal ons drif
ná lig ná donker.
Só waar soos ek leef
só waar sal ek sterf
my vel met inkgekerf
na ‘n naby sterre werf.
Hou die pennies vir die p[…] -
morne du preez commented on the post, Langebaan (Silwer) 1 maand, 3 weke gelede
Mooi gedig Andries,goeie rym en metrum
-
Gert Botha en
morne du preez is nou vriende 1 maand, 3 weke gelede
-
morne du preez wrote a new post, Storms(silwer) 1 maand, 3 weke gelede
In die storms van ons samesyn
word ons uit die hemel geraffineer
soos swaar druppels plons…
word ons die mis wat verdwyn
©Morné du Preez -
morne du preez wrote a new post, Kom ons raak pikkewyne(silwer) 2 maande gelede
Kom ons los die kitskos,
kom ons ry verby verdwene skadu’s vol dieët pille;
kom ons raak pikkewyne,
nét ek en jy
Kom ons kou die blouse-drome
in onse loutering,
kom ons woekelplons
en prewel aan die newelson
Kom o[…] -
morne du preez wrote a new post, Slagting van die sagmoediges 2 maande gelede
Witkruise geslaan oor dorwe verbrandegrond
‘n hartlam vir die slagting
koebaai tiekkie koebaai;
wie tel jou trane?
Wolf het hom in sy skaapklere beklee
hy blêr as nés ‘n skaap
hy sê sy pels-so wit
vir jou sal hy oo[…] -
morne du preez commented on the post, Kersligkuier 2 maande, 1 week gelede
baie mooi geskryf.
-
morne du preez commented on the post, Die dorpdigter (Silwer) 2 maande, 3 weke gelede
Maar jy weet seker ek sou die woord “poeskas” gebruik in plaas van “boedel” maar dit is net vir die wis en onwis.
-
morne du preez commented on the post, Die dorpdigter (Silwer) 2 maande, 3 weke gelede
Die Gedig het een van my gunsteling gedigte geword, letterlik Bravo Andries!
-
morne du preez wrote a new post, By my is jou somerskaal 2 maande, 3 weke gelede
Soos ‘n kaalboom wat die winde cocktease
eksperimenteer jy met jou pseudosciencelyf
en hoop jy kan my winters verdryf,
maar my hart is ‘n sneeukombers
en ek het verwoud
met splinteroë in ‘n kaggel[…] -
morne du preez wrote a new post, 'n Retrospektiewe studie op immigrasie (silwer) 3 maande gelede
Uit die see se bloute wildheid,
kappiewulk, albatros, witsandduin
weg is jul soos die wind
waar sal ek jul ooit weer vind?
My hart is ‘n gesplinterde skulp
wat weg eggo in die stilte wat oor jou woed,
‘n tol[…] -
morne du preez wrote a new post, F knoppie op die tikmasjien(silwer) 3 maande, 1 week gelede
Graag wil ek jou aandag aflui vandag;
voor ek begin
met die f.f.f.f knoppie op die tikmasjien,
en sou jy dalk
my wou
kapittel
en my f.f.f.f.f
korrigeer
want o.k sonder f.f.f.f.f
is nes so goed
soos nat[…] -
Amazon en
morne du preez is nou vriende 3 maande, 1 week gelede
-
morne du preez commented on the post, 'n Reis na die son 3 maande, 2 weke gelede
Dankie Koos dit was eers n deurmekaar spul toe ek aanvangklik die gedig geskryf het, maar toe ek hom weer oorsien herskryf ek die hele gedig oor juis die gedagte van die stryd en die prys.
Nes Icarus die tog verloor het!
-
morne du preez wrote a new post, 'n Reis na die son 3 maande, 2 weke gelede
(In Egiptiese mitologie is die son die regteroog van Horus)
Icarus, graag sou hy wou
met sy wasvlerke in ‘n magiese vlug
na jou vertrek- die dood het hom kom haal;
sou hy dalk sy laaste pyl na jou toe snel?
As é[…] - Laai meer