Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Maruscke se profiel

  • Vonnie en Profiel foto van MarusckeMaruscke is nou vriende 9 maande gelede

  • Wind
    Augustus- jou stoute kind,
    Voor ons ons oë kan uitvee kom jy met die wind…
    Alles deurmekaar, roep jy bestuiwing se eksemplaar;
    Nou staan my hare alweer soos ‘n vals noot op ‘n kitaar.
    Waai wind waai[…]

  • Maruscke wrote a new post, Suzi Quatro 1 jaar gelede

    Suzi Quatro
    Kwesbaer en verskruk het ek by jou aangkom, my “leurmeester…”
    Min het ek geweet hoe jy my fynner dophou vir jou meester manupileurings projek,
    “ Dom is die wat nie kan spel nie”
    Afkraak en verklyneu[…]

  • Maruscke commented on the post, Posbus? 1 jaar gelede

    Dankie vir jou boodskap, Ek stem!Ek het my briewe aan my vriendin aan wie Ek in standerd 4 geskryf het toe ons trek Kaap toe,so spesiaal as moontklik gemaak!Die koevert gevul met blinkers en die papier parfuum[…]

  • Maruscke wrote a new post, Posbus? 1 jaar gelede

    Posbus?
    Wat is jou posadres?
    Ekskuus?
    Wat is jou adres waarheen ek die brief moet stuur?
    Brief?
    In elke dorp was daar ‘n poskantoor,
    Hierdie adres was belangrik , die mense wat daar gewerk het , het ‘n bel[…]

  • Lynelle en Profiel foto van MarusckeMaruscke is nou vriende 1 jaar gelede