Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Martha se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Martha

Van

Poller

Geslag

Vroulik

INK naam

Martha

Biografie

Ek is ‘n Namibier in murg en bloed. Ek hou my lewe lank skook, met hier en daar ‘n kort tussenpose. Ek is getroud, het drie kinders en (op die oomblik) drie kleinkinders. Dit het my my lewe lank gevat voordat ek die moed gehad het om te begin skryf.

PUBLICATIONS

Books:

Tuiskoms, by Martha Poller. Published by Malherbe publishers (2018), 193 pages. ISBN 978-1-928413-65-3

Hagar, by Martha Poller. Published by Malherbe publishers (2017) 270 pages, ISBN 978-1-928413-70-7

 

Short stories:

·         My lewe in ink – ‘n versameling van inspirerende dagstukkies. Published by Carpe Diem Boeke (2002) ISBN 1-919912-07-X Martha’s contribution: Jesus, ek is blind! (page 180)

·         Keur van verhale 4 – ‘n Potpourri Publikasie (2018) Published by Malherbe Publishers.

ISBN 978-1-928413-40-0 Martha’s contribution: Die Misverstand (page 72)

·         Kierangspruit se Sirkus – ‘n Potpourri Publikasie (2018) Published by Malherbe Publishers

ISBN 978-1-928413-90-5 Martha’s contribution: Rocco se hartseer vertoning (page 82)

·         Verspeelde Matriekafskeid

Published by Huisgenoot (8 February 2018) and read on Maroela Media  (2 February 2018)

·         In die grasie van jou wese – ‘n Potpourri Publikasie (2018) Published by Malherbe Publishers

 

ISBN 978-1-928415-57-2 Martha’s contribution: (V)oorbegin

Verjaarsdag

1954-07-16