Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Martha se profiel

  • #Limiriek
    ons leraar liewe grys Ou-doom
    kon vir jou preek gee soos ʼn droom
    vat dit van onder
    sonder te wonder
    min wetend hy het gerook – boom
    ©Marlene Erasmus
    22/02/2020

  • #Limiriek
    (Brons)
    die dominee heet oom Thuisie
    woon daar alleen in sy huisie
    as hy begin preek
    weet dit is ‘n steek
    laat ontplof skoon jou geel puisie
    ©Marlene Erasmus
    22/02/2020

  • Grond pad alleen
    sny deur fynbos rant
    wat grens aan storm water kant
    mense staar alleen
    oor donker water
    met eie vuil skuim rante.
    Die pad is plaveisel
    met restaurant en roomysplek
    langs ń surfer swel.
    mense sit[…]

  • DIE WIT KAMER
    (Nie Vir Sensitiewe Lesers Nie!)
    Die mure is wit; als is wit – die wit is te veel, te sereen; skep ‘n illusie van engelvlerke wat ‘n donkerte, ‘n makabere iets probeer laat wegverloor binne-in die te[…]

  • wat is taal ‘n wonderlike begrip
    vir party is dit gereedskap
    vir ander kultuur
    ander versuur
    digterlik:
    ek sing in my taal
    ek praat in my taal
    ek speel in my taal
    ek dink in my taal
    droom in my taal
    bid in my t[…]

  • Grond pad alleen
    sny deur fynbos rant
    wat grens aan storm water kant
    mense staar alleen
    oor donker water
    met eie vuil skuim rante.
    Die pad is plaveisel
    met restaurant en roomysplek
    langs ń surfer swel.
    mense sit[…]

  • die stof weste wind
    skroei oor stoppel
    mielieland,
    stoot laaste vog
    in sand duie vas.
    vaal kind bene
    skurf gebrand,
    val in wit blokkies af
    om nuwe vel
    te laat brand.
    ook die grond lê braak
    wag vir saad
    om ń nuwe o[…]

  • Momente lê oomblikke vas
    deur bloed
    in brein sinapse
    van onthou.
    Geneesde ekstase sere
    het letsels in vleis,
    goeters in kaste
    agter sluiers
    gelaat.
    Draai punte
    soos klein kompas naalde
    wat rigting bepaal
    lê w[…]

  • plaas jou bek toe is
    my gestrande voëltjie
    skree jy soos ‘n parakiet
    het iemand jou dalk vertel
    hoe harder en skeller jou roep
    belangriker is jy in groep
    stommerik – janfrederik
    het jou stem dalk iemand be[…]

  • Niemand vra hoe dit
    gaan met die
    wat onder die plato
    van tyd beweeg.
    Ons verdwyn weg
    alles bly soos dit is
    niks verander
    vir beter,
    vir slegter.
    So kreun lewe
    voort op spoed
    deur wie bepaal
    vir…
    wat.

  • Die ideaal is genot
    vertaal
    as maters lag
    verkry van nuutste
    beste nou
    om in te pas.
    Sisteme stel die reëls
    eie maak verval in
    selfoon app
    al die keuses reeds vooraf
    bepaal.
    Plastiek robotte
    loop deur ons
    in[…]

  • Mense hardloop autobahn
    in die ronde
    net ongelukke hou die dolle
    verblindende gejaag op
    dan ook net ń bietjie.
    Diere verteer in drie mae
    savanna bos, gras en blare
    net verskirkte momente
    stop die organiese[…]

  • jou passie is verfrissend
    soos roomys
    op ‘n warm somersdag
    en jou lyf koesterend
    nes die hitte
    van ‘n winter se kaggelvuur
    soos sterk koffie
    prikkel jou reuk
    my hele wese
    jou omgee is romerig-soet
    soos ‘n likeu[…]

  • in jou donker rivier versteek my diepste stroom
    vir jare kon my hart net oor jou droom
    maar jou liefde het my in weëmoed laat kniel
    -toe jou valse omhelsing my siel verniel
    die vlam van jou donker rivier het my[…]

  • ‘n begrip so eensaam
    dat selfs die meeue nie daarvan weet
    as jy in ‘n skare beweeg en net lippe sien beweeg
    wanneer jou siel in limbo in liggaam hiberneer
    as jy onbewustelik dog gerig beweeg
    nie besluiteloos nie[…]

  • bokmakierie sing jou liedjie fyn
    na-aap elke geluid van foon tot sein
    elke oggend maak jy my wakker op vrolike noot
    elke skemer aand sus jy ons saggies aan die slaap
    bokmakierie sing jou liedjie fyn
    met jou lied in[…]

  • Die verlore kuns van aanraking
    Ons giggel half benoud, half in skuldige herkenning wanneer ʼn vriendin die opmerking maak dat sy nou en dan die dokter besoek “sodat iemand aan haar kan vat”. Vel-honger – uitgeh[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek

  • Koos Elsum plaas 'n nuwe pos, Reën 2 dae, 6 ure gelede

    Oor die blou gesig
    van moeder aarde
    lê wit komberse op
    pikswart fondasies,
    hul messteek elektriese strale
    gee alles wat leef
    ń kropbering.

    Op my huis val
    sagte water op ń harde dak.
    die vaal sag ko[…]

  • Selfs ‘n kannabos in Kappadosië
    sal nie so behaaglik soos jy kan wees nie.
    Hulle wat dink hul weet
    wat en hoe die liefde moet kontoer
    dra geen benul
    van die landskap en kringpad
    waar ons mekaar
    dor en dors gekry[…]

  • Laai meer