Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Martha se profiel

  • Magtig dis wragtig pragtig en goed 👍 Al is ek nou so bietjie blou…

    Ons het laas oor die Viooltjie gesels maar nou meer belangrik. Ek glo almal kan leer by almal in ons gedigte werêld. Ek het onderneem om kom[…]

  • uithang hempie seuntjie
    loop speel speel
    sonder terug kyk
    in ń bossie pad
    tot oor ń walletjie,
    waar die wildernis hom omhels.

    in wye afrika
    twee spoor padtjies
    oor savana en woestyn wat
    roep kyk die w[…]

  • my daad
    gebrandmerk as sondig
    in ander se oë
    wat die werklikheid
    met ongemak waarneem.
    elke daad
    staan bo die moet en moenies
    oordeel alleen
    aan die lewens
    se wins en verliese staat.
    in balans
    is ń ouer klap
    ń ro[…]

  • harde klippe
    tot fyn korrels gespoel
    nou ń sagte serp
    vir see se hals.
    epidermise selle
    brand bruin op
    ń witkorrel sand
    matras.
    gelynde stokke
    op sterkman bene
    staan alleen
    gevang in sand.
    ver weg trap
    ń sk[…]

  • Anze commented on the post, Die oseaan 15 ure, 35 minute gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Dankie vir lees en aanmoediging dit word waardeer ‼️

  • My liefling,
    dis weer winter
    ek verlang net (dis maar al)
    soms as dit so koud is
    en die reën so aanhou val.
    Maar vandág, my lief
    is dit mooiweer in die Kaap.
    Die wolke (wat so grou was)
    is na elders weggeraap.[…]

  • Koos Elsum commented on the post, Die oseaan 1 dag, 9 ure gelede

    Ek proe die see en die brand vd sand.

    Strofe “ openbaar hul van hul vaart” is egter nie vir my duidelik nie.

  • take lê reg
    vir gedagtes en hande
    wat teorieë
    vertaal na vierkant strukture.
    die vloer van my gedagtes
    dryf in skewe rigtings
    geen reg hoeke
    in dié huis.
    reg staan hande
    bou ewige dik mure
    my gedagtes he[…]

  • Koos Elsum wrote a new post, Bors 1 dag, 9 ure gelede

    die bors van ń vrou
    bevat dier standard
    hart en longe in ribbe vasgevang
    maar dan die bron
    van voedsel bo-op.
    bors kleeding
    is nie universeel
    net baie algemeen
    klere verberg net net
    of karton die lewensbron.
    van[…]

  • kwaai gal
    breek die diafragma
    versuur die sluk en neus
    brand soos vuur.
    spiere trek boog
    om pyle te skiet
    om vyand gesig
    uit en weg te slaat.
    diè braakskiet dade
    verlig nie die kwaad
    verseker wel
    ń langer siele stryd.

  • Taai commented on the post, Diep ankers 1 dag, 12 ure gelede

    Goed gepen.

  • Taai commented on the post, Lewe Herhaal 1 dag, 12 ure gelede

    Ek hou van hierdie gedig.

  • Joviaal baljaar skepe waaghalsig
    op kaalrug van wit skuimperde
    sjooesp, sjooesp, sjooesp
    openbaar hul van hul vaart
    tartend lag ’n seemeeu kakelbont
    kir, kir, kir, kir, kir, kir
    swewend op kielie van wind
    treiter h[…]

  • Taai wrote a new post, Droogte 1 dag, 13 ure gelede

    Dorstig reik aarde hemelhoog
    helder skyn son gaapwekkend neer
    in dof-groen houtlywe se vingerpunte
    sing geveerdes troosteloos en hartseer
    geen hoop is gou in sig nie
    om dag mee blink te smeer
    asgrys versteen ons[…]

  • Taai commented on the post, Sonneblomtyd 1 dag, 13 ure gelede

    Jy kan my uitdaag tot dieselfde onderneming. Ek sal dan ook onderneem om kommentaar te lewer op gedigte.

  • Meskien moet ons tyd koop en die gedig net voor die sport of die nuus laat lees!

  • Hou van ! Die verwysing van reën en dan dorstyd is vir my pragtig. Dankie.

    Ek het onderneem om kommetaar te lewer op ń getal gelykstande aan ten minste 10 % in aantal gedigte wat ek geplaas het. Ek glo ons kan a[…]

  • in samekoms balle
    dreun sing die mensdom
    as onskadelike bye
    om gedagtes van
    ń sentrale bron.
    in raadsale
    bou ons met herhaling
    hexagon gedagte skuilings
    een gedagte gang
    in eenvormigheid.
    in zoom[…]

  • take lê
    oneindig op elke lewenspad
    met vele metodes, prosedures
    in byna onverstaanbare tale.
    stappe word uitgelê in skrif
    met verwysings na wêreld wye web
    om die taak so moeilik moontlik
    te maak.
    bou met modder st[…]

  • Laai meer