-
Martha en
Woordwewer is nou vriende 1 maand, 3 weke gelede
-
Martha wrote a new post, VINCENT VAN GOGH – MAL, OF BITTER ALLEEN? 4 maande, 1 week gelede
Dis laat-laat in die aand en iemand deel die liedjie Vincent, dalk beter bekend as Starry, starry night. Behalwe dat dit mos ‘n hartroerende mooi lied is, is dit so al asof die woorde so ‘n soort van ‘n krapp[…]
-
Martha wrote a new post, KWARANTYN BLY KWARANTYN, VRYWILLIG OF NIE 10 maande, 1 week gelede
Jy hoor dit eers net hier en daar en as jy, soos ons, nie tv kyk nie en dus geen of baie min nuus kyk, is die nuus rakende die virus eintlik minimaal. Maar soos die dae – ure? – aanstap, hoor jy meer en meer daa[…]
-
Martha wrote a new post, A NIGHT AT THE MOVIES 11 maande gelede
Gesels ‘n paar van ons vanaand by ‘n vergadering. Eintlik is ons baie ernstig, want daar is dinge wat beplan en gereël moet word. Maar nou ken jy mos ‘n klomp vroumense bymekaar – die een ding lei tot die volgende[…]
-
Martha commented on the post, Slenter-dans dankbaarheid 11 maande, 2 weke gelede
Dis pragtig, Marsofine … laat ‘n mens sowaar dink!
-
Ansie Nel en
Martha is nou vriende 11 maande, 3 weke gelede
-
Martha en
Marsofine is nou vriende 12 maande gelede
-
Martha wrote a new post, MY VOORKOP IS TE GLAD VIR ETIKETTE 1 jaar gelede
Jy woon ‘n byeenkoms by en word saam met vreemdelinge ingedeel by ‘n tafel. Jy maak, soos almal maar doen, geselsies.
“Hallo, ek is Martha.”
“Aangename kennis. Ek is Drien.”
“O? Hallo, Drien.”
“Snaa[…] -
Martha wrote a new post, VEG OF VLUG 1 jaar, 1 maand gelede
VEG OF VLUG
“Goeie dôner, Emma, het jy nou wragtag gedink ek gaan jou nie herken nie?”
Die woorde galm in haar ore. Sy was dan so seker dat sy dit vanaand sal vryspring. Koue rillings gly op en af met haar rug.[…] -
Theresa Postma en
Martha is nou vriende 1 jaar, 1 maand gelede
-
Martha en
Taai is nou vriende 1 jaar, 1 maand gelede
-
Martha wrote a new post, DANS MET DIE ROOI ROK 1 jaar, 1 maand gelede
Dans met die rooi rok, die hartlam van my. Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai …
Al in die rondte, vinniger en vinniger totdat die aarde ‘n draaiende waas om haar is. Sy draai en swaai e[…] -
Martha wrote a new post, BOTTELTJIES DROME 1 jaar, 1 maand gelede
Liewe Vader Krismis
Ek skryf vandag vir jou omdat ek nie weet vir wie anders om te skryf nie. Moet tog maar nie die briefie opskeur nie, ‘seblief. Lees hom maar en sit hom iewers neer waar iemand wie se hart soos m[…] -
Martha wrote a new post, LIG NA DIE DONKER 1 jaar, 1 maand gelede
“Jy kan die donker, swart hond van jou stoep af gooi …”
Sjoe, ek moet dit met jou deel! Ek luister na ‘n onderhoud met Valiant Swart en sit verstar! Dit is hy wat ‘Sonvanger’ geskryf het. Hoe kon ek dit nie weet[…] -
Martha wrote a new post, DIE SEESTERRETJIE 1 jaar, 1 maand gelede
Dit is laat in die aand. Ek en ‘n goeie vriend wat ver woon gesels so effens op Whatsapp. Effens? Ja, so nou en dan sê die een iets en dan antwoord die ander weer ‘n bietjie later. Ek wil weet hoe kry hy en vrou[…]
-
Martha commented on the post, AREND OF KALKOEN? 1 jaar, 2 maande gelede
Vlieg hoog, Koningskind!
-
Martha wrote a new post, IN DIE LENTE VAN ONS LIEFDE (1194 woorde) 1 jaar, 2 maande gelede
Die aarde is ‘n rooi stofwolk. Dat sy nou juis op so ‘n dag hier moet afklim! Annelie bind ‘n serp oor haar mond en neus en sien dat die meeste ander passasiers dieselfde doen.
Iemand kry haar aan die arm beet.[…] -
Martha wrote a new post, AREND OF KALKOEN? 1 jaar, 2 maande gelede
Ek het hierdie storietjie al baie maal gehoor, maar nog nooit op myself van toepassing gemaak nie. Nee, ek weet regtig nie hoekom nie, hoor.
Ek sit nou weer en kyk na ‘n program waar hierdie klein arendjie b[…] -
Martha wrote a new post, STOP EN RUIK DIE TAMATIEBOS 1 jaar, 2 maande gelede
Ek kyk na Herman Lensing. Hy en ‘n gas kook dat die sop spat. Dit bly maar vir my ‘n plesier om te kyk wanneer iemand uit sy/haar hart uit kook. Deesdae voel dit so half vir my kosmaak het sy lekkerte vir my ver[…]
-
Vonnie en
Martha is nou vriende 1 jaar, 2 maande gelede
- Laai meer