Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Marisa J. Labuschagne se profiel

  • Soos ‘n gewonde duif was sy
    wat bewe in haar seerkry en haar vrees
    die ongenooide bitter gas
    wat stadig homself versadig aan haar vlees
    en sy, die een met liefde in haar hart
    en soveel deernis vir haar liefde in s[…]

  • ons uurglas
    jou hande is die padkaart
    van my lewensreis hier
    toegevou in jou tere aanraking
    ego jy die doel van my bestaan
    jou palms ʼn pasaangeër
    wat sagkens emosies kom wek
    en my hartklop in ritmiese m[…]

  • affair in blou
    my beminde – my bloudam
    met jou bruisende borrelblou branders
    betower jy my en verower jy my
    keer-op-keer met jou diepblou brander-oë
    my beminde – my bloudam
    jy verlei my en maak my knieë lam
    j[…]

  • Liefde in Joslingstraat.
    Liefde speel so ʼn tamaai groot rol in ons lewens. Alhoewel dit ʼn ernstige onderwerp is, kan ek nie anders as om lekker saam te giggel as ek so tong-in-die-kies die verhaaltjie van my ouma v[…]

  • Langs die dam sit ‘n boemelaar en visvang, sy visstok is van riet, en sy lyn van draad. Hy het lank daar gesit op ‘n blik, gewens hy kan ‘n groot vis vang. Vir dae het hy niks ge eet, hy was baie honger. Hy het[…]

  • Soms is my weerstand min
    wil jou so graag in my arms bemin
    jou toevou met sagte vlinder vlerke
    want jy laat soet sap
    uit my rooi granaat hart tap

  • ‘n Woeste wind waai deur my hart
    dis bewolk en dreigende donker wolke
    pak saam op die horison
    geen sonskyn word voorspel
    Temperature daal skerp in sekere dele
    en ‘n kouefront steek op
    reën word verwag oor dorre[…]

  • Liefde is ‘n dons’sagte woord
    dit laat jou dans, sing en lag
    soms huil ook, opbreek in stukkies
    maar dit laat jou altyd terugdink,
    aan ‘n helder pêrelmaan in die donker nag

    Proe soos heuning, en[…]

  • smeekbede vir uitkoms
    Namibië was onder die verskriklike druk
    van droogte … erg erge ergste! droogte
    mense op hul knieë smeek en soebat
    beloftes word gemaak – geloof die kruk
    uithouvermoë word gedryf tot ʼn hoogt[…]

  • soos gras
    vanoggend is ek stil
    verslae vol heimwee
    my dikke poppie-hond
    lê hier neffens my voete
    my beker vol boeretroos
    stomend in my hand
    my orgideë kyk vir my
    waar ek stil sit en kyk oor
    groen gras en geel v[…]

  • Die dag toe Sue se switch flip …
    Sue sug behaaglik en skop haar skoene uit. Te hel met die huis, die kinders, honde en hope vuil wasgoed wat haar smekend aankyk. “Te hel met julle, ja! met julle ALMAL!” skree die[…]

  • Verlang ek na die see, om van poeletjie na poeletjie te spring tussen die rotse. Die sand die
    plantegroei, die gedruis van branders, die ouwêreldse sjarme en die antieke strandhhuise. Ek mis
    die talle soorte[…]

  • Die vensters van winter se ruite is bleek
    die rame daarom swart en vereneweer
    deur die son se skroei
    en die koue arms van die wind se loei
    Die skemer huil sag vanaand
    die donker verbloem die maan
    in die geiler[…]

  • Klanke eggo woordloos deur onrus skadu’s
    mense skarrel in nood na ‘n stukkie brood
    bebloede plaas aanvalle, vreesaanjaend deur die donker nag
    hoe maak dit sin?
    hoe kan mens hierdie wraak oorwin?
    Smeek vir nog ‘n[…]

  • Viooltjie commented on the post, Die Skildery 2 maande gelede

    Goeie werk. 😊

  • (goud)
    Tóé wou ek weer skryf: oor hoe nagte lewe
    as skopsuile in die donker roep
    en as jakkalswelpe huil,
    hoedat die kras van honger meeue
    in die holte van my oor kan skuil,
    dat ek die fluitsang van ’n sui[…]

  • op ’n ander Karoonag
    het die maan bloed gebloei;
    roes het haar wang
    in die donker gegloei
    wat is dit dan
    aan die maan en haar lig –
    sy heel jou, sy breek jou
    sy word ’n gedig
    wat binne jou sluimer
    en wag op ’n wo[…]

  • Musiek in my ore.
    As die stad se rumoer vir my te veel word, is ek eensklaps weer die standerdses dogter agter op ʼn sleepwa in Keetmanshoop se stofstrate. Soos elke jaar met die aanbreek van Lente is almal in[…]

  • rooi stewels
    donker donderwolke dreun dansend
    terwyl die bliksemstrale boosaardig blits
    klap-klap kletter haelkorrels op die sinkdak
    en die aarde staan stil stom verdwaas
    vasteland lê uitgestrek in dor droë v[…]

  • Laai meer