Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Margaret Cordier se profiel

  • droë blare vorm herfs
    plooie en pynstrepe ouderdom
    oral in die fynbosveld strooi
    die windjie droë blare
    rolbosse teen draad
    droë jare hang soos velle
    geboë rug en krom bene sit
    mense met kieries skuifel
    oor hob[…]

  • snags as ek op my bed lê in die huis
    neem my drome my soms op ‘n reis
    dikwels aaklige drome vol lelike goed
    dan weer sweeftogte oor ‘n landgoed
    drome kan ook vertaal word in woorde
    ‘n uitleg daarvan vind dikwel[…]

  • almal sit op die agterstoep
    ouma skink koffie
    ryk en lekker
    teug op teug
    word opgeslurp
    eers in piering gegooi
    om bietjie af te koel
    dan sit hulle terug
    dan begin
    die pret
    “ag ja!” sê oupa
    “ag ja” sê oom frans
    “ag[…]

  • DIE WIT KAMER
    (Nie Vir Sensitiewe Lesers Nie!)
    Die mure is wit; als is wit – die wit is te veel, te sereen; skep ‘n illusie van engelvlerke wat ‘n donkerte, ‘n makabere iets probeer laat wegverloor binne-in die te[…]

  • wat is taal ‘n wonderlike begrip
    vir party is dit gereedskap
    vir ander kultuur
    ander versuur
    digterlik:
    ek sing in my taal
    ek praat in my taal
    ek speel in my taal
    ek dink in my taal
    droom in my taal
    bid in my t[…]

  • plaas jou bek toe is
    my gestrande voëltjie
    skree jy soos ‘n parakiet
    het iemand jou dalk vertel
    hoe harder en skeller jou roep
    belangriker is jy in groep
    stommerik – janfrederik
    het jou stem dalk iemand be[…]

  • ‘n begrip so eensaam
    dat selfs die meeue nie daarvan weet
    as jy in ‘n skare beweeg en net lippe sien beweeg
    wanneer jou siel in limbo in liggaam hiberneer
    as jy onbewustelik dog gerig beweeg
    nie besluiteloos nie[…]

  • bokmakierie sing jou liedjie fyn
    na-aap elke geluid van foon tot sein
    elke oggend maak jy my wakker op vrolike noot
    elke skemer aand sus jy ons saggies aan die slaap
    bokmakierie sing jou liedjie fyn
    met jou lied in[…]

  • grys is jou veertjies
    pragtig jou gesang
    sing jy jou vreugde
    verkondig jou deugde
    soggens was altyd stil
    nou lawaai voertuie vel
    dog jou deuntjie bly vrolik
    jou liedjie is gladnie olik
    deur die dag bly jy[…]

  • die maanlig smelt saam
    met die digte mis vanaand
    die uil skreeu hy voel tuis
    rot se kind hardloop
    om die gryswit huis
    golwe praat bombasties
    misgordyn verberg alles
    grysbokkie sluip saggies
    deur geel verligte[…]

  • ai my taal is dierbaar
    jammer daar is ook die baar
    daardie gesegdes wat uit rooi
    op my palet afgedwing word
    ©Teárlach

  • Tearlach plaas 'n nuwe pos, arm van gees* 1 week gelede

    die nou en hier
    van mens en dier
    vorm bewustelik
    jou eie geluk
    slange lê soms stil
    om hul prooi te verkul
    so stel die slegte mens
    ‘n stel om te verwens
    om bewus te wees
    sonder om te vrees
    moet jy helder di[…]

  • heuning soet hang druppels
    vanoggend oor my wange
    my duin se sand is klam
    reeds vroeg die sagte mis
    wat opstyg uit die see
    soos wasige gordyn
    soet lê my taal op my lippe
    soeter as die moedersmelk
    van eergister se[…]

  • daar is musiek op my duin
    hier verberg langs die see
    soms treurig van wel en wee
    dikwels vrolik en sonder pyn
    ek sing my liedjie acapella
    net die wind wat my begelei
    meestal aan Skepper gewy
    sing ek my wysie[…]

  • skipper was nog altyd iemand
    wat sy daaglikse sweet in die aanskyn van andere verdien het
    maar dan was hy ook ‘n man met ‘n oog vir gevaar
    omdat hy altyd ‘n harde stem gehad het
    was sy mond soos ‘n tergende seer
    ee[…]

  • my duin is soos enige ander duin
    die deugde daarvan versteek in emosie
    selfs droë fynbos is deel van my duin
    aan voete van weskus alpe reeks
    dig teen die diep-blou see
    daagliks op my duin is my gees aant[…]

  • Sterretjiebaie se baie dankie, waardeer jou stilstaan en saamlees honor bright baie. Hoop nie ekt verkeerd geplaas nie; was nie bewus van die limeriek projek nie – wil nie my naam 2sent maak nie 😊 Mag passie dr[…]

  • met die eerste teug
    aan my oggend boere troos
    kom die ryk herinnering
    van regte egte gemaalde koffie
    in my neus op en dink ek aan
    die ryk ou dae van koffie ketels
    met ‘n sakkie daarin
    waarin die gemaalde
    koffie b[…]

  • DOGTERTJIEMENSE IS ASPRIS ANDERSTERS
    Ter versagting kan ek darem sê dat die meeste van julle noual weet dat my hart baie wise-ass is en dat my vrouweesgemaak honor bright baie cheeky is; en dat my kop nie loop[…]

  • Laai meer