Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Boetiegoed se profiel

  • Glen is die tipe ou wat die meeste vrouens as ‘n groot “teddiebeer” sal beskryf. Hy was ‘n blok van ‘n man wat nie baie gepraat het nie, maar wanneer hy praat luister almal. Hy het destyds saam met my by Waterwese[…]

  • Van kleins af het ek ‘n liefde vir diere gehad, honde en katte, maar veral katte. My eerste kat se naam was Witvoet, maar my oudste broer het hom herdoop na Oberholtzer. Hy was nie gesteriliseer nie en het n[…]