Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • sagkens voel ek die trane
    wanneer een voor my staan
    en jy sien die hart se ruk
    met ‘n stem wat breek
    en jy weet hierdie mens
    se seer lê dieper as wat jy dink
    jy beleef jou eie seer van die verlede
    reeds lankal[…]

  • ek tuur die verte in
    gedagtes ver heen
    woorde afgesny
    ek staan verstom
    my hart bons
    en my asem jaag
    tot stilstand geruk
    die mooiste melodie
    bereik strelend my ore
    ‘n stukkie geheue omvou my
    “Baby Blue” vorm die[…]

  • grenslose eindige vernietiging
    vasgevang tussen tralies
    bedink in ysverweerde sel
    tussen yster en mure
    ‘n laaste groet kom aan einde
    wat besiel denke aandadig
    aan nog een in lewe vasgevang
    ploeter voort asof niks g[…]

  • Amazon plaas 'n nuwe pos, Soekend 5 dae, 12 ure gelede

    Ek soek jou in die more
    ek soek jou in die aand
    Iewers by die werk
    naby my gisters
    more kom ‘n nuwe dag
    wagtend in vroeë dou
    in die sonstraal van verlange
    weet ek die koue wintersnagte
    toegevou in warm ko[…]

  • Winterkoud vuil verslete
    klouend aan ou kombers
    Iewers het sy lig verdwyn
    tussen gevoel en lewe

    uitgeklok aan genade
    alleen in eensaamheid
    wonder hy soms “hoekom”
    waar dan so skeef gedraai

    strompel hy[…]

  • trane kom lê in my oë
    want skielik kom lê dit diep
    ‘n herrinnering soveel jare terug
    ‘n droom wat my hele lewe sal by bly

    dit kom lê voor my soos daglig by nag
    en ek beleef dit na soveel jare weer
    die bed[…]

  • Amazon plaas 'n nuwe pos, Liefde 1 maand gelede

    onherroeplik lê die liefde
    soms verskans in baie opsigte
    agter traangevulde oë en diepte
    grynslag gevind in baie gesigte
    wonder soms of hul weet wat liefde is
    tog beleef jy agter daardie toe gordyn
    ‘n versteekte g[…]

  • die storms woed hier binne
    menigte vol depressie en stres
    krane word toegedraai
    lewenslustig word baie
    nerens vind hul werk

    brandstof styg die hoogte in
    meer en meer loop met voet
    storms woed in hul[…]

  • ek skarrel deur dinge
    soos tien ton denke
    gryp ek elke oomblik
    flikker dit soos liggies
    speel ‘n glimlag in my
    soos vlinders dawwer
    in my binneste wriemel
    opgewonde prikkels
    stuur die seine
    my hart klop[…]