Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Johnell se profiel

  • Het jy al ooit tamatieguts gesien?
    Vandag, op die laaste dag van vrouemaand, is die dag waarop ek en my vriendin leer skiet.
    Nee, dit is verkeerd. Ek het al geleer skiet (sy ook; met die boog). As klein[…]

  • Ek is Afrikaans. Dit is die taal wat ek praat. Dit is die taal waarin ek dink. Dit is die taal waarin ek lief het.
    Dit is die taal waarin ek verstaan. Dit is die taal waarin ek treur. Dit is die taal waarin ek[…]

  • Johnell lewer kommentaar op u pos, Hier 2 maande, 2 weke gelede

    Baie dankie 🙂

  • Johnell plaas 'n nuwe pos, Hier 2 maande, 3 weke gelede

    Dit is laatmiddag toe my bande hand skud met die grondpad. Soos ou vriende in omhelsing kleef die stof aan die rubber terwyl dit kort-kort in omwenteling terugkeer en elke maal weer van vooraf met die sand kennis[…]

  • Johnell plaas 'n nuwe pos, My kind 3 maande gelede

    My kind,
    Voor jou hart sy eerste klop gegee het, het ek jou reeds lief gehad. Ek het jou plekkie vir jou reggemaak en dit net vir jou ingerig.
    Hier onder my hart het ek jou gekoester en jy het gegroei[…]

  • Johnell plaas 'n nuwe pos, Ons 3 maande, 1 week gelede

    Vanaand mis ek ons.
    Ek mis sorgelose skater en ondeundheid wat sonder skaamte of toestemming in ons oë kom vonkel. Ek mis laat aande en glase wyn. Ek mis die musiek wat ons harte ligvoets en onopmerklik aan mekaar[…]

  • Johnell lewer kommentaar op u pos, Uittreksel uit my roman 4 maande gelede

    Baie dankie vir die terugvoer en die raad. Ek sal dit beslis toepas.
    Hierdie is reeds die Hoofstuk 3, en het dit slegs geplaas op versoek. Ek beplan om die roman te voltooi en dit dan uit te gee.

    Groete

  • Johnell lewer kommentaar op u pos, Ek is 'n rassis! 4 maande gelede

    Dankie! Ek waardeer.

  • HOOFSTUK 3
    Anna lê in haar bed. Die donker vou haar ligaam in maar haar gedagtes is so helder soos die dag. Dit word nie ingeperk deur die swart kamer met sy swaar luike wat veronderstel is om die gevaar buite te[…]

  • Ek is ’n rassis.

    Ek het nie self so besluit nie, inteendeel, dit is nie eers iets wat ek myself sou noem nie. Ek vereenselwig nie met hierdie term nie. Dit is aan my gegee en ek is daarmee gedoop en daarvan b[…]