Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Papillon se profiel

  • Nou en dan, nee ‘n paar keer
    in ‘n leeftyd sal dinge waarin jy glo
    iets kosbaars, of sommer net die mooi
    van iets of iemand dalk net verdwyn,
    of verander

    Soms raak mens bang of hartseer
    want eens op ‘n tyd[…]

  • Al’s is rustig tot…
    Onverklaarbaar, in ‘n omswaai van ‘n sekonde
    ‘n helder oomblik
    maar opgee nooit!

    Wat gaan vandag gebeur?
    My gedagtes gaan terug na gister
    ek dwaal dieper en dieper in die woud
    en[…]

  • Palet plaas 'n nuwe pos, Storm Baai 1 maand gelede

    Dit is ‘n besondere stil oggend in die groot huis, Lana tuur afgetrokke deur haar venster na buite. ‘n Warm sonstraal skyn oor haar mooi gelaat, dit is reeds laat herfs. Die blare is besig om in geelkoper te[…]

  • Vreesbevange is mense oor die coronavirus
    die nuus is op almal se lippe, en op al wat ‘n voorblad
    wat die wêreld aanval oor die hele aardbol heen
    skrikwekkend en geen genade betoon vir iedereen

    Siekes en[…]

  • Jy hoor dit eers net hier en daar en as jy, soos ons, nie tv kyk nie en dus geen of baie min nuus kyk, is die nuus rakende die virus eintlik minimaal. Maar soos die dae – ure? – aanstap, hoor jy meer en meer daa[…]

  • Dit is Sondag en die kerk is stampvol mense, soos gewoonlik sit elkeen op sy of haar eie plek uit die mag van gewoonte. Pastoor en sy ouderlinge buig die hoofde en neem hul plek op die verhoog in, Tannie Petro[…]

  • In die sagte lyn
    van ‘n bok se spoor
    voel dit of ek
    tussen ontnugtering
    en sielvolheid
    rigting verloor
    Probeer ek die
    ewigheid
    van rigting
    in hierdie skommel
    van sinvolheid
    in onuitgesproke beloftes
    die[…]

  • Gesels ‘n paar van ons vanaand by ‘n vergadering. Eintlik is ons baie ernstig, want daar is dinge wat beplan en gereël moet word. Maar nou ken jy mos ‘n klomp vroumense bymekaar – die een ding lei tot die volgende[…]

  • ‘n Bitter Bessie is vol grys beloftes
    waar is die geuiterde troubeloftes?
    Nou is grom-woorde
    met geklemde akkoorde
    die moeder van alle seerkry sondes

  • Is geluk ‘n  illusie
    wat verbywaai soos ‘n lente’briesie
    wat ruk deur jou hart
    en agterlaat hartseer en smart…
    dit is tyd vir ‘n nuwe missie

  • Dis pragtig, Marsofine … laat ‘n mens sowaar dink!

  • Gee my Hoop vir ‘n nuwe dag
    gee my ‘n stukkie Lente
    om die donkermaan
    weer helder te laat skyn

    Gee my die somer
    om die skadu’s in my hart
    te laat verdwyn
    om die onweerswolke weg te vat

    Gee my herfs
    gee[…]

  • Martha en Profiel foto van MarsofineMarsofine is nou vriende 4 maande gelede

  • Dit is ‘n onstuimige nag, die wind waai erg en ‘n storm steek op in die verte. Tussen donker wolke hang die maan spokerig in die lug, die koetsier probeer die perde kalm hou want met elke donderslag runnik hul[…]

  • Ploffend op die plankvloer
    waar kamers aan weerskante oopvou
    is die stilte relatief
    stil tussen my en jou
    Buite borrel ‘n fontuin
    dit klink vrolik
    die namiddag’son rinkink
    tussen die waterdruppels se blink
    In die[…]

  • ‘n Moeder se smart, haar kind is nog nie tuis dis reeds na twee uur die oggend. Sy is moeg, haar moeder’hart voel leeg wat het sy verkeerd gedoen dat haar tiener seun so uitgedraai het. Sy het gelê en luister na e[…]

  • Palet lewer kommentaar op u pos, lense 4 maande, 2 weke gelede

    Mooi!

  • Marlene staan en kyk na vuurwerke in die lug met n’ helder maan aan die agtergrond, dis Nuwe Jaar en soos gewoonlik wonder sy wat die jaar gaan voorlê. Weer ‘n nuwe boek met nuwe skoon bladsye wat ingekleur moet[…]

  • Palet lewer kommentaar op u pos, Blou-silwer trane 4 maande, 2 weke gelede

    Baie dankie!

  • Kyk jy ook in die aand na die sterre
    en wonder, droom en wens
    kyk jy ook hoe die maan
    donsig mooi sy weg deur die donker baan
    En hier waar ek staan
    waar stukkies, bietjies
    inmekaar begin pas
    vir die glimlag op jou[…]

  • Laai meer