Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

HelenaMellet se profiel

  • Onder die glanslig van ‘n sekelmaan
    het jy ewige trou aan my beloof.
    Jou aanraking het my stomgeslaan
    terwyl jou mond my van my hart beroof.
    Met jou lippe wat my gevange hou
    het jy my na ‘n lushof van passie[…]

  • Warm toegewoel
    op ’n laslappiestoel
    het ek deur geslote luike
    (deur mistige koue)
    wat my wou-wou omvou
    na die flambojant gestaar
    wat sy takke daarbuite
    so ietwat astrant
    teen my skoon ruite skraap;
    terwyl dit op d[…]

  • Ek was daar, Pa,
    lank voor die blomme
    langs jou bed verwelk het.
    In die swygsame kamer
    waar jy en Mamma
    vir soveel jare
    soveel nagte om gesels het –
    die kamer waar doodse stilte
    binnekort weer
    die laaste sê sou hê[…]

  • In die eklektiese denke
    van die kunstenaar
    ‒ kluisenaar ‒
    skrywer en musikant
    wat óók kan sien
    wat die skare sien;
    dieselfde deuntjies
    oor en oor hoor
    en tog anders
    ‒ eksentriek ‒
    artistiese integrite[…]

  • geskend
    plooie paaie van
    gekielie
    irritasie
    gelag
    geknaak.
    ‘n ou mens gesig.

  • onder die warm son
    lê sand soldaat
    vrees wagtend
    vir dié trap.
    agter bos en gras
    soek krap oë
    gehate ander
    te ontbloot.
    stilte skeur
    ń koeël wat klap
    die dood ruk oop,
    stilte in die besie trop.
    die geveg is oor[…]

  • Maslow, Herzberg tot huidige
    teorieë in voorspoed giere
    eet in eie bevrediging
    dis lewenslus.
    terwyl duisende vreet
    aan honger pyne
    in huise van karton
    waar ubuntu heers.
    teorieë het lae
    supermark rak lewe
    waarde l[…]

  • die lyf
    onder drange
    bo die dink
    verbind met ń voedsel bron.
    die stukke
    van onder, middel, bo
    drif, lyf en gemoed
    in ewewig.
    blare val
    siektes loop
    dink baar
    altyd nuwe hoop.

  • die lewe skuif
    soos wolkies oor my duin
    die tyd van liefde en ontdekking
    kom weer nader vir die jeug
    wanneer hul loslit kom
    om lywe nat te maak
    in die grote see
    deesdae is liefde
    soos ‘n magneet met pole
    wat soms l[…]

  • skrywers-vryheid
    as ek wil skryf of dig moet
    ek doen soos die reëls sê
    streng volgens voorskrif
    of onkonvensioneel:
    vrye vers vrye teuels
    maar tog ook met reëls
    in die geen-reëls sone
    hoe dit ook al sy
    soms bor[…]

  • jou omgee versprei
    soet soos die reuk
    van ‘n yesterday, today and tomorrow
    tussen jou hartsmense
    waar jou koestering
    menigte harte
    se honger stil
    jou gebede verfris
    nes die eerste lentereën
    na ‘n lang droë winte[…]

  • Anze commented on the post, Disa blom 1 dag, 23 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

  • om taktvolle besluite te kan neem
    is nie altyd so maklik nie
    mens se emosies
    kan jou soms
    in die steek
    laat
    my duin lê stil en bak in warm son
    soms oorweldig die wind
    my hele siel se rus
    met[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

  • Daar is ʼn liedjie
    wat mense steeds wil hoor
    die oer oue note
    wat vir eeue
    die mensdom bekoor
    sal hul na luister
    oor en oor

    die instrument
    ʼn Skeppingswerk
    immer nuut
    met ʼn suiwerheid van noot

    eers wo[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

  • “Amanda”.
    Ek wip soos ek skrik. Die klein figuurtjie staan hand in die heup langs my tafel.
    “Ek wil toesluit, jy sit al heeldag hier en dagdroom.”
    Sy skud die sleutels om haar misnoë te wys. Dagdroom se dinges.[…]

  • in die hardloop
    deur besige drukgange
    lê liefde ongebore
    stil binne ons vasgevang.
    ek wil die besigheid
    van kort kykies sluit
    totdat ek en jy
    konsolideer in een.

  • die lyf
    onder drange
    bo die dink
    verbind met ń voedsel bron.
    die stukke
    van onder, middel, bo
    drif, lyf en gemoed
    in ewewig.
    blare val
    siektes loop
    dink baar
    altyd nuwe hoop.

  • die see lê soos ‘n spieël
    my duin net ‘n kolletjie op die lang wit strand
    oral is die kuslyn nou omsoom met helder groen fynbos
    in die holtes verf blomme steeds die doek in kleure
    soos nag en dag verander die seiso[…]

  • Laai meer