Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Hannelie Proefleser se profiel

  • soos ‘n suiwer windjie
    het sy uit die noorde gekom
    klokhelder het haar stemmetjie
    die landskap kom sny en verander
    elke gedagte verryk en gekleur
    nederig en onskuldig eerlik
    herskep sy die ruimtes
    van musiek en t[…]

  • my duin lê soms bar
    hardloop gesigte en gedagtes
    die wye wêreld is oop gevlek
    met elke prentjie en blad
    kan jy dalk ‘n sielemaat
    op die wye web van media vind
    daar is voorbeelde daarvan
    soms baie suksesvol so[…]

  • Baie dankie vir die terugvoering! Ek, ons probeer en dit is lekker as daar reaksie is.

    Gee ook harde kritiek asb want so verbeter ons poësie

  • Dankie vir die lees en ondersteuning !

    Ons moet aanhou bou aan ons taal en veral poësie om te verseker dat ons jong taal bly groei en dis lekker…

  • Dit is dat,
    alles en wat
    is eintlik
    niks.
    Alles wat wragtig,
    eg is
    is in werklikheid
    onderste bo.

  • Afrika dreun
    in bas stemme
    mooi diep.
    vroue styg
    bo die warm klank
    in naakte Afrika.

  • ons uurglas
    jou hande is die padkaart
    van my lewensreis hier
    toegevou in jou tere aanraking
    ego jy die doel van my bestaan
    jou palms ʼn pasaangeër
    wat sagkens emosies kom wek
    en my hartklop in ritmiese m[…]

  • die hemele breek oop
    rook en vuur strepe trek
    donderende geluide vul alles
    verdoof elke oop oor in knalle
    so breek donderstorms die lug
    laat die reuk van verbrande as
    ruik soos swael en osoon gas
    sal dag ook kom,[…]

  • Goed geskryf.

  • Lynelle commented on the post, Eerste Rëen 1 dag, 13 ure gelede

    Pragtig geskryf … ek het dit gedeel op Ink in Afrikaans se Facebook groepie asook Pinterest.

  • die veld lê skrampies
    onder ń dun gaatjie kombers
    swart stekel knopies
    oop bruin vuil vlekke
    stukkies wol oor droë grond.
    die helder blou vergrys
    honde blaf in die wind
    jaloers reën val
    dankbaar vir die ruik hoo[…]

  • die veld lê skrampies
    onder ń dun gaatjie kombers
    swart stekel knopies
    oop bruin vuil vlekke
    stukkies wol oor droë grond.
    die helder blou vergrys
    honde blaf in die wind
    jaloers reën val
    dankbaar vir die ruik hoo[…]

  • Die gekraakte kruik
    se bars breek oop
    in mis van gebruik
    het olie uitgeloop

    as dik vol trane
    deur skeur se krake
    vermom as blink bane
    in gedane sake

    Het stamp se stukke
    van herhaaldelik se,
    se seer[…]

  • Die gekraakte kruik
    se bars breek oop
    in mis van gebruik
    het olie uitgeloop
    as dik vol trane
    deur skeur se krake
    vermom as blink bane
    in gedane sake
    Het stamp se stukke
    van herhaaldelik se,
    se seer oomblikke
    in[…]

  • om hel te vermy
    volg die verordeninge
    wette, voorskrifte,
    verskrikings en beloftes
    glo en vertrou.
    leef so ’n ander mens
    se hemelhel…
    eien jou eie
    hemel lewe
    ken en ervaar
    maar
    sal U verstaan?

  • eie dade
    gedagtes altyd laer
    in eie oë.
    uitkoms is
    vooraf bepaal
    verwerping seer.
    alles bly
    voortdurend half vrot
    nuwe gedagtes vrek.
    niks is belangrik
    kennis net tydelik
    wysheid algemeen.

  • tussen koue en hitte
    lê my duin nat gereën
    wes kaap se nat winters
    bloei uit in blomme reën
    so kyk my siel na alles
    uit pragmatiese oog
    ook diagnosties
    soekend na die
    antwoorde
    wat ons
    altyd
    flous
    ©Teárlach

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2020 – Liefdes-projek

  • Anze commented on the post, SOEKENDE SMAG 2 dae, 13 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2020 – Liefdes-projek

  • Anze commented on the post, Losprys 2 dae, 13 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2020 – Liefdes-projek

  • Laai meer