Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

GhwarriegatQueen

Biografie

Vergun my net so n skeutjie se agtergrond; seblief – Ek sal dit kort hou.
Ek was vir 26 jaar (van ouderdom 8 jaar) vasgevang in prostitusie, delms, satanisme; ens. Ek sal jou nie opsaal met die detail nie.
Ek is nou al 21 jaar deur God se genade vrygemaak van daai boeie van die verlede; maar ek ervaar steeds baie vervolging en verwerping van kerk en Establishment. En – verloor om n laaang storie kort te maak, ek het net mooi ALS – letterlik en figuurlik verloor. Hoeveel maal in die winter moes ek fisies op straat slaap; enne is nou een keer gegangrape……nou sit ek met serviks kanker.
Maar dis nie die punt nie. Nie nou nie, in elk geval. Ek wil nie chemo of n hospitaalbed he nie. Ek wil weer die seesand onder my voete voel; die see sien. Ek is onherroeplik mal vir die see; vir mooi, ou Kaapland. Ek wil waag om te glo in die gebeur van n wonderwerk.
Weer geluk vind; liefde. Ek wil LEWE!!!

Verjaarsdag

1963-08-24

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed