-
Elroux wrote a new post, soeke na vrede 10 maande gelede
ons kyk op na jou daar waar jy staan[…]
-
Elroux wrote a new post, Liefdesdans 11 maande, 4 weke gelede
dans, dans, dans in die lente
dansend ek en jy
soos vlinders op die maat van die lentewind
jy altyd deel van my
ons tol om en om in ons somertyd
twee swaeltjies wat huis toe kom
saam in ons eie liefdeskokon
twee[…] -
Elroux wrote a new post, miskende vrou 1 jaar, 2 maande gelede
te lank was jy ‘n wurm
kruipende voor hom
gehang aan ‘n spindraad
papie verstrik in ‘n kokon
te lank was ons nie-siendes
gesus in ons winterslaap
ons ore horende doof
om jou kreet te hoor
jy was geslaan met stomh[…] -
Marsofine en
Elroux is nou vriende 1 jaar, 2 maande gelede
-
Lynne en
Elroux is nou vriende 1 jaar, 2 maande gelede
-
Elroux wrote a new post, Vuurmonster van die nag 1 jaar, 3 maande gelede
te lank die smaak van smaad
wat ‘n agtergeblewe lewe in die mond laat
saam word daar vannag gepraat
3 hurkende skaduwees hou beraad
oor ‘n knetterende donker daad
‘n duister daad wat hard sal praat
ruik en voel[…] -
Vonnie en
Elroux is nou vriende 1 jaar, 3 maande gelede
-
Elroux wrote a new post, bitter stroop 1 jaar, 3 maande gelede
die vlam van gierigheid brand hoog
vuur spoeg uit honger oog
die wild gestol in vrees van wat kom
visier gestel om die donker te kloof
die aasvoël knip haar oog tevrede
waar sy op haar eiers sit
wetende vannag
is[…] -
Elroux wrote a new post, laatlente 1 jaar, 4 maande gelede
te lank was jy ‘n wurm
kruipende voor hom
gehang aan ‘n spindraad
papie verstrik in ‘n kokonte lank was ons ontsiendes
gesus in ons winterslaap
ons ore horende doof
om jou kreet te hoorjy was gesla[…]
-
Elroux wrote a new post, Hernuwing 1 jaar, 6 maande gelede
Brons
my winterskelet wat alleen teen ‘n vaal hemel staan
voel die sap van lewe deur harde knoetse gaan
in die skadu van God se kruis
word klipsteen klip van eeue — gruis
bevry my verskrompelde wortels om uit te s[…]