Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • Anze commented on the post, Somersaande (Silwer) 37 minute gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • met eerste oogopslag
    was sy die een vir my
    sy was mooi bruin gebrand
    sy was ‘n atletiese figuurtjie
    haar glimlaggie het altyd gedraal
    selfs as sy so skalks omkyk na my
    so het sy my lewe bykans oorheers
    vir baie j[…]

  • (goud)
    Ek onthou nog hoe winde huil deur klowe –
    ’n fluitend treursang wat droefenis belowe,
    die riete se geritsel in die newelstof
    net voor die eerste reuse druppels
    teen my kamerruit ontplof
    die gerammel van die[…]

  • Ek het doodonskuldig my ma vertel van die fliek, Christine, wat ek die vorige aand gekyk het, toe Ouma uit die kombuis gestoom kom en my ‘n klap teen die oor gee. Nou as Ouma jou aan die kant van jou kop bykom en j[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Tearlach wrote a new post, hale 1 dag, 2 ure gelede

    oor sy skraal lyfie
    lê die hale van die belt
    hier en daar gekneus tot blou
    nie die skade aan sy vel wat tel
    eerder die diepe roes in sy siel
    roes wat soos koue koors
    kom en nooit verdwyn
    enige straf met mond
    of[…]

  • gaan slaap, gaan slaap
    koue wind laat my gaap
    nog ‘n bietjie warm lê
    nog bietjie rus wil ek hê
    buite skyn die sonnetjie
    in die yskoue windjie
    more is dit dalk weer nat
    as die yspool wolkies klad
    pak bietjie wol om[…]

  • vandag het ek die son gemelk
    enkele minute lank wat hy kon skyn
    sy strale wat deur die wolke kon breek
    opgeslurp asof in diepe pyn
    tussen hewige reën sit ek
    en soek iets warm vir my siel
    luister ek na my eie taal[…]

  • Tearlach commented on the post, kkh 3 dae, 16 ure gelede

    Baie dankie Viooltjie.
    Dankie vir jou opmerkings Koos, ek waardeer. Ja my gedigte kom maar alles outomaties dink ek. Wat dit betref lees ek maar min weer deur ‘n gedig – seker hoekom ek dikwels iets skryf wat nie[…]

  • klein kindertjies sit voor my
    met groot oë bekyk hul my
    jonk en onervare student
    moet intree toespraak maak
    neëntien vier en sestig is dit
    voor standerd een kinders
    voel ek my pad na ‘n krater
    om hul te vertel van[…]

  • Viooltjie commented on the post, kkh 4 dae gelede

    Ek het jou gedig baie geniet. Goeie werk.

  • Anze commented on the post, Stormkaap 4 dae gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Viooltjie wrote a new post, Stormkaap 4 dae gelede

    (goud)
    Ek onthou ’n dag van stormweer
    toe die wind gehuil het deur die klowe
    met hartbreek-fluitend melodië

    asof sy groot droefenis belowe.
    Buite het ’n woeste vlaag
    riet wild laat ritsel in die newel[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Anze commented on the post, boer 4 dae, 2 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Tearlach wrote a new post, boer 4 dae, 4 ure gelede

    op die stoepie sit die groepie
    ag ja sê oupa, ag ja sê pappa
    ag ja sê boeta
    met klinkende rinkink
    word koffie in geskink
    slurp – slurp drink oupa, slurp – slurp drink pappa
    slurp – slurp drink boeta
    burp – burp b[…]

  • Tearlach wrote a new post, kkh 4 dae, 4 ure gelede

    hier naby
    op kleinhoewes
    boer daar nog mense
    soms as die wind reg draai
    hoor mens ‘n haan kraai
    selfs die skape blêr
    gaan jy nader
    hoor jy ook
    die kloek-kloek-haan
    wat sy henne nader roep
    na waar die saad geval he[…]

  • Anze commented on the post, Die oseaan 6 dae, 1 uur gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  • Laai meer