Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Elmarie Nienaber Van Kampen se profiel


  • jou ogies blink soos krale in die son
    sagte blou oë wat baie kan inneem

    jou stem kom diep uit warm boesem
    waar jou siel sy hart koester en bou

    jare se wind en weer en baringspyn
    het jou gesig in[…]

  • Tearlach wrote a new post, hoop 6 dae, 7 ure gelede


    kandelare lig oor droë blare
    waar siele blus in ewige rus

    harte bloei oor liefde wat gloei
    nuwe lote groei onder luide skote

    eerwaardes swig voor politieke sug
    lidmate verhuis na volks vreemde[…]


  • bewerige rinkink
    van ou hande wat skink
    geur van rooibos tee
    hang in lug oor see

    op stoepie wat kyk
    oor baai en trots pryk
    sit bewerige hande
    gesels oor lande

    ©Teárlach


  • soos seisoen verander
    vergrys my duin
    alles wat groen was
    word nou weer bruin
    so verander die wese
    van bejaardes ook
    wanneer tyd aankom
    om boedel oor te gee
    afhanklik te word
    besluite te oorhandig
    aan[…]

  • Driekie commented on the post, Liefdesvloed 6 dae, 15 ure gelede

    Oepsie, kan jy asb dan maar een afhaal.

  • Amazon en Profiel foto van DriekieDriekie is nou vriende 6 dae, 15 ure gelede

  • Tearlach wrote a new post, guitig 1 week gelede


    heerlike weer
    en vrolike kinderstemme
    die veld verdroog maar wag
    op sy beurt om reën te kry
    die see kalmeer in stilte
    voor die kouefront
    se storms weer
    aankom

    guitig is lewe
    vriendelike[…]

  • jou dans die dans erotika
    alles om jou blink spierwit
    in mooi kurwes gekrul
    netjiese wit mure
    ontvou wanneer
    jy openbaar
    in melodie
    geskaar

    ©Teárlach
    (môiesman – vietnamese lippe)

  • Anze commented on the post, My Skat (Brons) 1 week, 1 dag gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek


  • dagbreek het sy belofte
    gestand gehou in heerlike
    sonneskyn en pure see-genot
    my duin blink sterre in die son
    my hart galop oor golwe blou
    dan staar my siel verbaas
    as skusie-man verskyn
    so rein in[…]


  • na weke se onrus
    is my duin weer stil
    ou kroekie is weer weg
    weer vir drie jaar gebêre
    hy steel na willekeer
    soos iemand wat
    die bottel nie
    kan los

    ©Teárlach

  • Tearlach wrote a new post, geur 1 week, 3 dae gelede


    my duin vergeur
    van fynbosblomme
    fyntjies straal gesiggies
    uit eenmaal dorre landskap
    herinner my daaraan
    dat mooi soms
    wegkruip
    onder
    dor
    en
    bleek

    ©Teárlach

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek

  • Anze commented on the post, Jy 1 week, 3 dae gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek

  • Anze commented on the post, pers en swart 1 week, 3 dae gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek


  • ek wil vir jou ‘n vlinder vang
    met pers en swart vlerke
    soekend stap ek onder bome
    wat drup van oggend mis
    stil verskyn hy om die draai
    met vlymskerp horings
    dan sien ek die vlinder fladder
    langs die t[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek


  • my duin is nat gebid
    die suile vog wat afsak
    het strome riviere gemaak
    het gebede om reën stil gemaak
    terwyl die ergste stormwater
    in rooi rivier strome spoed
    hark en ploeg die boere
    om landerye en[…]

  • Anze commented on the post, Liefdesvloed 1 week, 4 dae gelede

    Pragtige gedig, jy mag slegs 2 inskrywings per afdeling inskryf vir die projek

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek

  • Laai meer