-
Elmarie Nienaber Van Kampen commented on the post, Liefdesnota (Brons) 1 week, 5 dae gelede
Dankie vir jou saamlees Morne!
-
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, Liefdesnota (Brons) 1 week, 6 dae gelede
Jou koorsagtige najaag
en blatant-gewaande
besitreg van my– jou ydele gebruik van my naam –
Demoveer my tot klatergoud-
bedrieglik mooi van aanskyn,
dog innerlik saf en wesenloosHoogagtend,[…]
-
Elmarie Nienaber Van Kampen commented on the post, erosie! (Brons) 4 weke, 1 dag gelede
Dankie Anze.
-
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, erosie! (Brons) 1 maand gelede
ek kap en kap
met my woordbeiteltjie
om die erosie wat
my geliefde taal
tot besinksel wil reduseer,
weg te werk!soms werp ek my beiteljie
ongedurig oor my skouer
en klim in met my hamer
se geniepsige[…] -
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, voetspore 1 maand, 2 weke gelede
wanneer ek terugkyk oor my skouer
na my koud kouer
koudste ~ is daar niks anders
wat my opval[…] -
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, seer 1 maand, 2 weke gelede
in my diepste binnekant
waar niemand kan sien
koester ek my seerkry
as iets kosbaars van myen terwyl ek nog ly en ween
gaan God reeds met my seerkry heen -
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, Nag 1 maand, 2 weke gelede
Al sou ek gaan lê, my opkrul
in die sekelmaan se krom
omhelsingAl sou die sterre
hul liggies verdof in stille
simpatieDie uitspansel sy nagfluweel
versag tot iets só medelydend
dat dit my hart en s[…] -
Elmarie Nienaber Van Kampen commented on the post, wagtend (Brons) 1 maand, 2 weke gelede
Dankie Anze.
-
Elmarie Nienaber Van Kampen commented on the post, miskien more (Brons) 1 maand, 2 weke gelede
Dankie Anze.
-
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, wagtend (Brons) 1 maand, 3 weke gelede
terwyl ek wag
dat jy besluit
of jy my beminsal ek liefdesgedigte lees
vaag-bekende liedjies fluit
droom hoe ons gekousde voete
liefkosend strengelja dit en nog meer
sal ek glimlaggend[…] -
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, miskien more (Brons) 1 maand, 3 weke gelede
die stille bestek
van ‘n oumenslyf
vroeg reeds sit gemaak
by ‘n venster
met ‘n uitsig op die hek
die skuif van die dag se skadu’s
kogg’lend-weerkaatsend
oor ‘n verstilde gesiglandskap
‘n traannat[…] -
Elmarie Nienaber Van Kampen commented on the post, ag Afrikaans, my Moedertaal (Brons) 3 maande gelede
Dankie Anze!
-
Elmarie Nienaber Van Kampen commented on the post, agterdeur (Brons) 3 maande gelede
Baie dankie Anze.
-
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, ag Afrikaans, my Moedertaal (Brons) 3 maande gelede
wanneer ek poog
om jou diepste wese
neer te pen
gaan soek ek jou
in die onrustige hart
van ‘n Cumulonimbus wolk
op die kruin
van die magtigste golf
in die dreun
van ‘n dond’rende waterval
(soms, desperaat)
in die[…] -
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, agterdeur (Brons) 3 maande gelede
die skerfies ek en jy
waarmee ek ‘n nuwe
liefdesmosaïk wou bou
verwond ons, dwing my
weg van jou
laat my dan uit jou arms vlug
hou vir my net êrens
‘n agterdeur oop
sodat ‘n skrefie van jou lig
my pad vooruit kan loop -
Elmarie Nienaber Van Kampen Lid se profiel foto het verander 3 maande gelede
-
Elmarie Nienaber Van Kampen Lid se profiel foto het verander 3 maande gelede
-
Elmarie Nienaber Van Kampen commented on the post, vervulling (Brons) 3 maande gelede
Dankie Anze en Morne.
-
Elmarie Nienaber Van Kampen wrote a new post, vervulling (Brons) 3 maande, 1 week gelede
jy het die plekkies
wat altyd tevrede-leeg
binne my gelê het
kom vul
my hart gered
van ‘n bodemlose bestaan
sonder kant of wal
jy vul my holtes
die bolling van my seile
jy laat my reis en tuiskom
en wanneer ek[…] -
IDA en
Elmarie Nienaber Van Kampen is nou vriende 3 maande, 1 week gelede
- Laai meer