-
Eleen van Deventer Vorster commented on the post, PADDAKOOR 12 maande gelede
Anzé baie dankie ek waardeer dit opreg dankie
-
Eleen van Deventer Vorster commented on the post, PADDAKOOR 12 maande gelede
Anzé baie dankie
-
Eleen van Deventer Vorster commented on the post, DIE NUWE JAAR 12 maande gelede
Anzé baie dankie
-
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, PADDAKOOR 1 jaar, 1 maand gelede
PADDAKOOR
Ek sit op stoep
ek hoor hulle roep
ek hoor dit in my oor
die mooiste paddakooroor en oor sing die hemelkoor
my hartsnare is strelend getoor
dis die mooiste klanke wat ek hoor
brulpaddas het[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, DIE NUWE JAAR 1 jaar, 1 maand gelede
DIE NUWE JAAR
Die Nuwe Jaar het gekom
my oē is vas gerig op Hom
die vorige jaar het my verstom
ek slaan vir my ‘n nuwe blaaitjie omwat gaan hierdie jaar na my kant toekom
groot dinge gaan oor my paadjie[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, NAGGELUIDE 1 jaar, 1 maand gelede
NAGGELUIDE
Op ‘n nagvlug om kos te soek
kom die uil my gou-gou groet
hoor ek die naguil se roep
net hier vanaf my stoepOupa uil het geroep
dit bring heimwee in my gemoed
mense glo dit briing die ewige[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, MY DOGTER SE VERJAARSDAG Spesiaal Opgedra aan my dogter 05/01/2020 1 jaar, 1 maand gelede
MY DOGTER SE VERJAARSDAG Spesiaal Opgedra aan my dogter 05/01/2020
Geluk met jou Verjaarsdag
My dogter met jou spesiale dag
Ons vier Charlene se Verjaarsdag
Mamma is oneindig baie lief vir jou
Mamma stuur[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, KOSBARE TYD 1 jaar, 2 maande gelede
KOSBARE TYD
Kosbare tyd
wag vir niemand nie…
ook nie vir jou en my nie
moet nooit met jou lewe mors nie
dit is belangrik vir jou en my
soos ‘n ou storieboek met goue ink
flits die prentjies van my verlede[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, DIT IS VERBY 1 jaar, 2 maande gelede
DIT IS VERBY
In ‘n oogwink is alles reeds verby
Jy het ‘n stuk uit my lewe gesny
Jy het my hart in stukke gesny
nou het jy jou vryheid gekry
wat word nou van my
hoe kan ek daarteen stry
het klaar ‘n ander meisie[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, OP DIE PLAAS 1 jaar, 2 maande gelede
OP DIE PLAAS KOEPLET aa
Goudgeel landgoed op die plaas
rivierwater krabbel oor klippe wat so raas
© Eleen van Deventer Vorster
02/12/2019 09:30 -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, MUSKIET 1 jaar, 3 maande gelede
MUSKIET
Jou wrede muskiet
ek slaan en klap jou verniet
jy wil jou angel diep in my skiet
sing jy zoem-zoem in my ore ‘n lied
bekruip my beddegoed
ek moet dit vinnig verhoed
ek moet natuurlik hiervoor boet
muskiet[…] -
Vonnie en
Eleen van Deventer Vorster is nou vriende 1 jaar, 4 maande gelede
-
Zebulon Kochk en
Eleen van Deventer Vorster is nou vriende 1 jaar, 5 maande gelede
-
Margaret Cordier en
Eleen van Deventer Vorster is nou vriende 1 jaar, 5 maande gelede
-
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, SOETPATAT 1 jaar, 5 maande gelede
SOETPATAT
Ouma se aspatat
is baie lief vir soetpatats
Ouma skil dit op ‘n marmerblad
sy braai dit goudgeel en lekker glad
Ouma se kleinkind eet gesond
haar klein oggies is groot en rond
dit kom uit moeder aarde se[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, JUFFROU LIZA (opgedra aan Liza) 1 jaar, 6 maande gelede
JUFFROU LIZA (opgedra aan Liza)
Juffrou Liza
skilder van die Mona Lisa
jy is ‘n pragtige meisiekind
volg jou passie soos ‘n dwarrelwind
klein kinders se gesiggies
straal soos die kleinste liggies
die graad R se[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, SKANDE Kwartrym addd 1 jaar, 7 maande gelede
SKANDE
Kwartrym addd
O my Vader
dis’ n helse skande
die wereld is in flarde
daar brand weer bande
© Eleen van Deventer Vorster
25/07/2019 -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, ROOMYS Kwintet AABBA 1 jaar, 7 maande gelede
ROOMYS Kwintet AABBA
Ek wil sing
dit is my gunsteling
ek eet lekker vanilla roomys
in my lekkergoed paradys
‘n versnappering wat kinders vreugde bring
© Eleen van Deventer Vorster
19/07/2019 -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, SIMFONIE 1 jaar, 7 maande gelede
SIMFONIE
Simfonieorkes
die klanke sny soos ‘n mes
voel die trompet en viool
Militêre kadeteskool
die dek van ‘n passasiersboot
skitter met silwer en goud op die boot
luister na die sagte sielsgenot
die konsert gee[…] -
Eleen van Deventer Vorster wrote a new post, WOLKE STORM 1 jaar, 7 maande gelede
WOLKE STORM
Ek kyk deur die venster
platneus teen die ruit
met my warm asem
is dit toe gewasem
donker swart wolke vlieg verby
dit verdwyn soos ‘n speld voor my
grom soos ‘n brillende leeu
buite lê yskorrels soos[…] - Laai meer