-
Cornien wrote a new post, U stuur ʼn lemoenduifie 5 maande, 3 weke gelede
ek sit op my draadstoeltjie “bo-op” die sementbraai
sodat my oë aan die horison kan hang –
om te sien tot dáár waar uitkyk sy bloute kleur
en die spikkelbome sonstrale vang
maar hier deur die laagte,
sug my gemoed[…] -
Cornien commented on the post, Uitnodiging na Reënboog en Reën se troue (Brons) 11 maande, 3 weke gelede
Baie dankie vir die saamlees ek waardeer so baie!
-
Cornien wrote a new post, Uitnodiging na Reënboog en Reën se troue (Brons) 11 maande, 3 weke gelede
o’ broeders en susters en algar wat luister
u word vriendelik uitgenooi na die huweliksbevestiging
van ons broeder Reënboog en suster Reën
wat binnekort gaan plaasvind by Augrabies
jul uitnodiging is reeds oppad s[…]