Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

See-Jay-El se profiel

  • my duin lê stil
    as stilte kon praat
    sou dit dawerend antwoord
    enkele beweging van motors
    wat uitdagend wil beweeg
    besoekers wat hier kom
    wegkruip het teen see
    spoedig sal hul ook
    moses ontmoet
    met sy tablet
    selfs[…]

  • Tearlach plaas 'n nuwe pos, spasie 1 dag, 4 ure gelede

    persoonlike spasie
    onder isolasie
    werk soos purgasie
    gedwonge isolasie
    voldonge eensaamheid
    sosiale insolasie
    verhoogde irritasie
    groei in isolasie
    soos fermentasie
    aan einde van tonnel is lig
    hierdie donker[…]

  • my gees dwaal rond tussen
    tussen emosie en geestelike erosie
    aan die een kant hartseer oor die dood
    daarteenoor kwaad oor die geestelike erosie
    skielik wil almal hul hartkamers herskik
    skielik hul gewoontes[…]

  • die son skyn helder
    die maan blink in die nag
    elke dag is ‘n seën vir my
    geslote deure en paaie onder beleg
    verlam die weerklank van my siel
    buite lewe voëls ongestoord
    binne net groeiende vrees
    vir gevreesde i[…]

  • vandag is vandag
    en môre is môre
    gordel jou wapenrusting aan
    tel jou skild op en hou dit hoog
    wees sterk en volg Sy vaandel
    vandag storm daar vyf honderd
    môre kom daar dalk meer as duisend
    wat maak dit saak, as Hy[…]

  • Anze lewer kommentaar op u pos, Bakoven 4 dae, 16 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

  • Anze lewer kommentaar op u pos, london 4 dae, 16 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

    Elke lid mag net 2 inskrywings per afdeling inskryf

  • Anze lewer kommentaar op u pos, fynsny 4 dae, 16 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

  • Anze lewer kommentaar op u pos, ou grondpad 4 dae, 16 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

  • uit die menigte
    kom hy aangestap
    kruisbande en flennie broek
    broek deur kruisbande opgetrek
    broekspype hoog op gerem
    flennie broek verberg
    sy koddige postuur
    sy aangesig
    skoon
    en
    onskuldig
    ©Teárlach

  • (Goud)
    êrens in die weste waar die branders breek
    daar waar die hemel saans ’n vuur aansteek
    anderkant die einders waar die son wegsink
    dis dáár waar die dag in die see verdrink
    en haar vlam in triomboog bo die[…]

  • haai toedels
    het julle gehoor
    daars ‘n toutil lokdown
    mense ga skoon mal jong
    elke ou met ‘n biekie geld
    kopie trollies oorlopens vol
    daar is niks brood oppie rakke
    geen wieks of hoesstroop nie
    wonner wat ga ons[…]

  • Tearlach plaas 'n nuwe pos, skete 6 dae, 6 ure gelede

    winde van verandering waai
    soos ‘n stewige suid-ooster
    ruk en pluk aan al wat lewe
    oues duik weg agter deure
    jonges bly tuis om te leer
    kamofleerde figure beweeg
    kopers wys akrobatiese spoed
    winkels toon “ons is[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

  • Anze lewer kommentaar op u pos, mooi jongnooi 6 dae, 13 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

  • Charleine plaas 'n nuwe pos, Kode 1 week gelede

    Die woorde van die regste
    egste ek
    spruit
    nog net in font
    en op papiere uit.
    As jy wil hoor
    hoe kom dit deur my mond
    (al die binne-in kompleks)
    sal jy my oë se konveks
    keerom moet draai
    om diep te sien,
    nie bloot[…]

  • Charleine plaas 'n nuwe pos, ESP 1 week gelede

    Ek lê weer vlugalleen
    in die klein kamertjie,
    staar na die dak,
    voel vuisvoos twak.
    Dan kom hy geruisloos,
    asof uit die niet,
    lê helend soos ‘n rofie
    bo-oor die verdriet,
    sprei sy hitte
    dwarsdeur my,
    bly speur in[…]

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

  • Anze lewer kommentaar op u pos, Ek mis jou (Silwer) 1 week, 4 dae gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

  • Laai meer