Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Riaan Palmer

Biografie

Ek moet die gedagtes wat hier in my kop maal neerskryf, want die goed hol rond en skop die tafels om en soek moeilikheid met ander gedagtes. Mens sal mos mal word as jy dit nie uit jou kop uit kry nie.

Party mense noem my ‘n “drama queen”. Hulle is verkeerd. Ek is ‘n drama prinses.

Alles wat ek kwytraak moet met ‘n knippie sout geneem word. Wag. Nee, ‘n pond sout. Alles is tong in die kies. Of is dit? Kom ons vra die Heilige Koeie…

Ek meng my tale, gebruik te veel ellipse, maak sommer woorde op en vloek vreeslik. Sorrynotsorry daaroor.

Verjaarsdag

1980-05-30

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed