Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Desiréé se profiel

  • opdrifsels
    dooie see diertjies
    nuwe walle op die strand
    my duin skoon skeef aan een kant
    winde vanuit die suide bring ysige
    slierte sagte reën wat net wag
    om sommer in vlug te verys
    so is die maand Augustus
    hier[…]

  • Tearlach wrote a new post, stoor 1 dag, 20 ure gelede

    hoog teen die berg
    regs bokant die hartebees huis
    het die ou stoor gestaan
    sy hoë grasdak kap
    het donker rus
    vertolk
    sy enigste deur
    was ‘n swaar soliede blok
    van geelhout uit die berge
    ‘n groot seskantige knop[…]

  • Anze commented on the post, Liewe Vrou 2 dae, 17 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

  • Anze commented on the post, leierskap 2 dae, 18 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

  • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

  • Anze commented on the post, Seisoenaal 2 dae, 18 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

  • Tearlach wrote a new post, baca 2 dae, 21 ure gelede

    hoe lieflik skyn die son
    oor die baai vanoggend
    my siel verlang na vrede
    selfs die meeue sweef sag
    en die seeleeu klap se lede
    gelukkig is die mens wat lewe
    hul geniet en leef die seëninge
    wanneer hulle deur die[…]

  • Die vensters van winter se ruite is bleek
    die rame daarom swart en vereneweer
    deur die son se skroei
    en die koue arms van die wind se loei
    Die skemer huil sag vanaand
    die donker verbloem die maan
    in die geiler[…]

  • wanneer die blomme kom
    dan juig die fynbos alom
    voëls kwetter en speel vrolik
    rooivalkies sweef grasieus
    wanneer die blomme kom
    dan swerf motors om en om
    almal kwitter en kwatter
    elke oomblik op fotos vas te[…]

  • sterk en vors staan die leier
    sterk van inbors en integriteit
    sy stem nooit onnodig luid of orig
    woorde eerlik bedink en geloofbaar
    sterk en beslis is sy besluitneming
    lei hy van voor af en altyd gerig
    foute kan hy[…]

  • Anze commented on the post, Formidabele vrou 5 dae, 21 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

  • Anze commented on the post, fragment 6 dae, 19 ure gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

  • met een skreeu het hy die wêreld ingekom
    deur water en bloed was sy reis so kordaat
    almal het ver gereis en hulle staan verstom
    met net een knal het hy die wêreld verlaat
    elke aardse dag word miljoene babas g[…]

  • Tearlach wrote a new post, fragment 1 week gelede

    wind suis deur plate
    van die sink pandok
    langs geel koring land
    waar plaas heining loop
    daar in dorre sand aarde
    speel kinders geel en donker
    op en af hol hul in smal strate
    wat bak onder winter sonstrale
    spat daar[…]

  • Anze commented on the post, Ars Poetica(silwer) 1 week gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

  • ou grysaard
    sit en roer haar pap
    stoom staan op uit die pot
    haar growwe hande skep
    vryf die pap tot baie fyn
    gesag onmiskenbaar
    matriargale stelsel
    werk goed
    ou grysaard
    sit weg gegooi
    onder sink afdak
    kookskerm[…]

  • Anze commented on the post, Tonnel van vrees 1 week, 1 dag gelede

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

  • Klanke eggo woordloos deur onrus skadu’s
    mense skarrel in nood na ‘n stukkie brood
    bebloede plaas aanvalle, vreesaanjaend deur die donker nag
    hoe maak dit sin?
    hoe kan mens hierdie wraak oorwin?
    Smeek vir nog ‘n[…]

  • INK – VRYHEID PROJEK

    Baie geluk aan die 9 lede

    GEDIGTE
    GOUD
    WENNER: NO 5 Carma Shaw met Om vry te wees – soos berge
    2 DE PLEK: NO 4 Carma Shaw met Ligteling
    3 DE PLEK: NO 9 Caren Kearley met Ont[…]

  • Beste INKers
    Voor ons kon oogknip betree ons alweer reeds die wimderige Augustus. Laat ons waak teen ‘n premature opgewondenheid, maar ons kan begin uitsien na die einde van die koue.
    Ons hou by die regs, aweregs[…]

  • Laai meer