Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Barbara se profiel

  • VERLANGE
    as die maan so wasig
    my gelaat afwit
    so wit so wit
    net soos my silwer kroon
    voel ek hoe verlange
    so saam met asem
    deur my waai
    ek neurie sag ‘n liedjie
    van jare ver ver terug
    en voel hoe vlerk my v[…]

  • Jinne ek vergeet aanmekaar om (silwer) by die titel te sit. Jammer

  • Amper Somer
    dis amper somer in jou lewe
    so skielik word jy groot
    eens sou jy op ‘n droom kon swewe
    maar manword druk jou menswees dood
    die wye wêreld is jou speelplek
    jy weet so als van als
    as donkerte jou en[…]

  • VREDE
    vasberade loer nuwe lewe
    deur die donkerste grond
    stoot sy arms blaar vir blaar
    soos wyd gespreide vlerke
    reikend na die son
    hongerig omhoog
    om elke straaltjie sonskyn
    gulsig op te slurp
    om met ‘n helder s[…]

  • OORBEGIN
    die wenstreep
    word ‘n doodloopstraat
    wat wyd was word te nou
    agter word nou voor, en voor
    ‘n holderstebolder agterstevoor
    groot nou onbenullig niks
    commonsense raak nonsens
    dak word vloer en vloer gee pad[…]

  • Tyd in ‘n bottel
    x
    die
    warmte
    van ‘n huis
    vol liefde, waai
    heuningsoete tyd in
    druppels goud en blink
    bymekaar om te bewaar
    in ‘n groot can fruit bottel
    om eendag op ‘n reëndag
    as mens jou vingers doop
    in die taai[…]

  • Die Sirkel is Voltooi
    ek by Hom en Hy bý my
    lángs my – Hy leer my loop
    wankel-kleuter-treetjies
    Hy gaan die pad vooruit
    so veeg Sy Grootsheid oor my
    ek by Hom en Hy lángs my
    soos ek die bakens om[…]

  • Barbara wrote a new post, DIE OUBAAS 1 jaar gelede

    DIE OUBAAS
    as die Oubaas
    kromrug nader skuifel
    die son net so effens
    so deur die ylgrys hare
    so op sy bleskop blink
    hoor ek hom grom en kreun
    sien hom norsrig op sy kierie leun
    my asem, die koue wasem
    wat deur sy[…]

  • Barbara wrote a new post, WINTER 2019 1 jaar gelede

    Winter 2019
    dié jaar voel sy tande stomp
    sy weste wind se asem sonder sny
    sy handevryf se wikkeldansies lomp
    sy frons so nors oor ons nog kaalvoet bly
    die swaels vergaar maar kry nie koers
    die son is lui maar[…]