Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Adri Theron se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Adri

Van

Theron

Geslag

Vroulik

INK naam

Adri Theron

Biografie

Ek het grootgeword op ‘n plaas in die Ellisras (nou Lephalale)-omgewing. Ek het my skoolloopbaan in Ellisras Laerskool begin en uit
Hoërskool Ellisras gematrikuleer, waarna ek ‘n BA Tale-graad by RAU
(nou UJ) voltooi het. Na drie jaar in die onderwys het ek by Suidwes
Landbou aangesluit waar ek vir 25 jaar lank verantwoordelik was vir hul kommunikasie – hoofsaaklik die tydskrif “Ons Eie” en die personeelnuusblad “Esprit de Corps”. In dié tyd het ek my Honneursgraad in Bedryfsielkunde aan UNISA voltooi. Na ‘n paar jaar op ons plaas buite Klerksdorp, het ek by Infoworks aangesluit waar ek verantwoordelik was vir verskeie klein en groot projekte,
waaronder landboumaatskappye se jaarverslae en die redigering van “SA Graan”, Graan SA se nasionale tydskrif. Vir die afgelope paar maande doen ek hoofsaaklik vryskutwerk.

Verjaarsdag

1965-07-20