Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Landing

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 4 Januarie 2021 Aantal woorde: 28 36 Kere gelees 2

voete trap oor
onewe grond van
boepies hoop
gatjies niks.

kaal voete trap
met gevoel
hope plaat
gatjies toe.

voete verskans
in leer omvou
trap hard
sonder gevoel.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 497
Kommentaar telling: 80

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale