Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Laat-lente

Deur Récayla
Datum gepubliseer: 26 November 2019 Aantal woorde: 70 31 Kere gelees 1

Sak en pak,
(met ‘n see vol blare,
‘n hand vol kleur)
groet somber Winter ons.

Met lang vingers streel
hy die gras en laat dou
druppel soene agter
as ‘n gedagte van hom.

Die kleurgestroopte takke
lag hom uit
want hy’t gevat sonder vra,
langer gebly as wat hy moes

Want die son se arms groet ons,
met ‘n bree glimlag wink die
wolke verder weg
Nou blom laat-Lente .




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    27 November 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2019 projek – Laat-lente

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 9
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 122 gaste aanlyn

Bydrae Totale