Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kunstenaar Bedien

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 20 Junie 2019 Aantal woorde: 26 252 Kere gelees 1

Gee uit
inner onbekende
vergroeide velde,
in brande
veras.

In dié momente
verreis siele beelde,
wat oopbreek in
kleur velde.

verbeelde gemoeds rykdom,
in armoede
vervou.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 212
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 97 gaste aanlyn

Bydrae Totale