Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kuns Plaas Koop

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 13 September 2020 Aantal woorde: 43 47 Kere gelees 3

die grond lê braak
jare al skilder die natuur
sy eie prent op
die vaal doek.

ko-op vra geld
sê jy is seker mal
geslagte het geleer
verf vat nie op ń nuwe doek.

slawe arbeid
kuns en plaas koop
altwee verwoes
die doek.




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Barbara

    13 September 2020

    so hartseer

  2. Koos Elsum

    14 September 2020

    Ja die twee plaas & kuns is maar taai né. Dankie vir lees en gesels dit is baie lekker om terugvoering te kry.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 409
Kommentaar telling: 69

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 49 gaste aanlyn

Bydrae Totale