Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: kuiertyd

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 13 Junie 2018 Aantal woorde: 52 62 Kere gelees 2

rustige klets-atmosfeer
klein koekies, beskuit en tee
koffie vir omie wat net sit
ditjies en datjies vloei
resepte, patrone ruil
selfs veiligheid
en krimsake
op agenda
kinders
altyd
deel
trotse
oumas
mammas
wewenaars
kleredrag
al die lekker
so anders
as bier
party
suip
jou
dronk
smul jou
nugter
gaan
rus

©Teárlach




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 282
    Kommentaar telling: 31

    Gebruikers Aanlyn

    4 Lede, 51 gaste aanlyn

    Bydrae Totale