Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: kruisbande

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 24 Maart 2020 Aantal woorde: 31 16 Kere gelees Hou van

uit die menigte
kom hy aangestap
kruisbande en flennie broek
broek deur kruisbande opgetrek
broekspype hoog op gerem
flennie broek verberg
sy koddige postuur
sy aangesig
skoon
en
onskuldig

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 816
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 28 gaste aanlyn

Bydrae Totale