Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: koue

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 10 Junie 2019 Aantal woorde: 52 571 Kere gelees Hou van

lae wolke hang dragtig
oor my duin in skemer oggend
skuif stadig verby en gaan vorm
miljoene yskristalle wat lê op hange
van blou berge wat oor horison loer
byna ondraaglike stilte heers
voor wind die koue skep
en roekeloos oor vlakte
uitvlek soos kombers
wat verkoues
en nies
bring

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 602
Kommentaar telling: 83

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 145 gaste aanlyn

Bydrae Totale