Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kosmaak Limeriek

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 28 Februarie 2020 Aantal woorde: 23 69 Kere gelees 2

Daar was ‘n vrou Van Wouw
sy kook haar daagliks flou:
“Kouend’ en oorversadig
aan kosse oordadig
is hoe’k van my huismense hou!”




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    28 Februarie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 4
Kommentaar telling: 1

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 29 gaste aanlyn

Bydrae Totale