Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kosbare Jeweel

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 2 Junie 2020 Aantal woorde: 47 43 Kere gelees Hou van

in die vaal wit
tussen lap en lap
lê die kleinnood
wat uniek die spasie vul
tussen verstand en hart
in ń sagte kas.

groot oog kyk ek
na sy hand op lae rug
benoud dat onder die lap
sy hand naby jou hart
ook ń sagte rusplek
vind.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 300
Kommentaar telling: 19

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 59 gaste aanlyn

Bydrae Totale