Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kosbaar’ lewenskrag.

Deur Palet
Datum gepubliseer: 27 Junie 2018 Aantal woorde: 46 200 Kere gelees 1

Die stroompie kronkel af,
soos ‘n voetpaadjie teen die berg.
Wiegend neurie sonder woorde,
sonder enkel klank sonder leed.
Langs die stroom staan ‘n ou,
doringboom.
Hy bied die lawe-koelte,
op ’n warm snikheet-dag,
Drup sy eie hartseer gom –
oor ’n stam lank reeds krom.




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Anze

      Junie 27, 2018

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2018 – Poëtiese orde projek

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 333
    Kommentaar telling: 343

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 2,909 gaste aanlyn

    Bydrae Totale