Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Koning Wense

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 11 Junie 2019 Aantal woorde: 28 97 Kere gelees 1

Jou wense verbloem
gebom vermink,
tot rooi bloed grond
oë.

Alles verwens
self vervloek,
verwoes
geweld gekraam
omself te dood.

Wense spoel terug,
vervul jou eie
slegte droom.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 97 gaste aanlyn

Bydrae Totale