Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: kluts (kwyt)

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 20 Januarie 2020 Aantal woorde: 47 28 Kere gelees 1

)

effens gejaagde asem teue
staan stadig op uit die sit
hou vas aan iets se rug
staan en wag op kluts
om weer terug te kom
word gewoond man
ouderdom het sy
nadele en stryd
rukkende hande
bewerige bene
lighoofdige
wakker word
alles deel
daarvan

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 810
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 15 gaste aanlyn

Bydrae Totale