Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Klippie

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Junie 2020 Aantal woorde: 30 22 Kere gelees Hou van

as
ń klip
water tref
rimpel alles verwaart.

sink dan stil
in modder slik
half verborge,
vloed afwagtend.

eeue skoon afgewas
tot by sout see,
dan opgetel
om weer
te val.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 300
Kommentaar telling: 18

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 51 gaste aanlyn

Bydrae Totale