Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kleure in die Werklikheid

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 28 Junie 2020 Aantal woorde: 37 18 Kere gelees Hou van

kaviaar ink
op swart papier
ń merk
wat niemand sien.

water ink
op wit papier
ń merk
wat vuil vlek.

kleure wyn
op mens gedrag
ń merk
wat almal sien.

kleure het almal
ń bakermat
wat geure bring
aan hierdie werklikheid.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 300
Kommentaar telling: 19

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 41 gaste aanlyn

Bydrae Totale