Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: klanke van hoop

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 31 Mei 2020 Aantal woorde: 73 48 Kere gelees Hou van

tierelang, tierelier
blom die angelier
handevou, handevul
blom daar ‘n afodil

blomme op my duin
kom selde daar op
slegs skulpe in puin
as meeue dit uit klop

oral langs wit huise
is vrolike blomtuine
skilder dit die duine
palms se wit pluise

op die wit strand
is daar net sand
krappe spoel uit
meeue se geluid

elke ander mens
het sy eie grens
sy liefde en hoop
deur sy periskoop

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 844
Kommentaar telling: 120

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 24 gaste aanlyn

Bydrae Totale