Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kitaar Maats

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 3 Junie 2020 Aantal woorde: 35 185 Kere gelees 5

ons speel
snaar musiek
in nature trillende
harmonie.

glimlag oor sessies
tussen vloer en muur
gesimfonie is ons
in klank.

snare snap
brue knak
gebroke kitare huil,
óns naal prik druk
sal speel in ewigheid.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 512
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 129 gaste aanlyn

Bydraes – Argief