Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kersfees Wasmasjien

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 17 Januarie 2020 Aantal woorde: 62 92 Kere gelees Hou van

Oggend, middag tot laat aand
kelke en glasse,
altyd met ń bietjie rooi wyn.
messe en vurke
allerande eetgery
vet bedek,
die mensdom vreet
die lewe op.

Besmeer staan,
almal skuldig,
mense en skottelgoed
die Masjien van alles
sal hul egter
spierwit in harde water
was.

Maar my swart pot
met merke en laagies
sal maar altyd
wat jou mense hande,
nodig hê.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 407
Kommentaar telling: 68

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 23 gaste aanlyn

Bydrae Totale