Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kennis Verlos

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 18 September 2020 Aantal woorde: 39 68 Kere gelees 3

gedruk in grys boekies
as oorspronklik gemerk
deur sosiale media gedubbel toets
en waar verklaar.

op ń doring tak
groei lykens stadig
tentikels diep ingegrein
vervaal tot stof.

maag draai, hare rys
kennis spoel
vry van geskrewe stof
in drome.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 81 gaste aanlyn

Bydrae Totale